Rugby-wêreldbeker

'Geskiedenis is aan ons kant' – Naas

2011-08-28 19:07
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

WB: Slegs een speler dop opkikkertoets
WB: Slegs een speler dop opkikkertoets

Die Internasionale rugbyraad het onthul dat slegs een speler positief getoets het vir 'n verbode middel tydens die Wêreldbeker in Nieu-Seeland.

Bloudruk vir Fidji-sege
Bloudruk vir Fidji-sege

Die Springbokke se les uit hul sukkelsege oor Wallis is om nie eens ’n sege oor Namibië as vanselfsprekend te aanvaar in die Wêreldbeker-toernooi nie.

Wêreldbeker-rugby: Deel jou foto's
Wêreldbeker-rugby: Deel jou foto's

Die Wêreldbeker-rugbytoernooi skop môre af. Is jy 'n vurige Springbok-ondersteuner? Stuur jou foto's.

Pretoria – Die geskiedenisboeke toon dat Australië se oorwinning in die Drienasies-reeks in die guns van Suid-Afrika en Nieu-Seeland behoort te tel, het die voormalige Springbok-losskakel Naas Botha gesê.

Die Wallabies het die Drienasies-kroon vir die eerste maal in ‘n dekade verower toe hulle Saterdag ‘n oorwinning van 25-20 oor die All Blacks behaal het in Brisbane.

Volgens Botha sal dié uitslag in die guns tel van die reeks se twee verloorspanne by volgende maand se Rugbywêreldbeker-toernooi in Nieu-Seeland.

“Ek is eintlik bly (die All Blacks het verloor), omdat ek eerstens ‘n Suid-Afrikaanse ondersteuner en tweedens ‘n Nieu-Seelandse ondersteuner is,” het Botha Sondag gesê.

Ná die naweek beteken dit Suid-Afrika en Nieu-Seeland kan steeds die wêreldbeker wen.

“Die uitslag was ietwat van ‘n verrassing, maar as jy die volle pakket ontleed... die geskiedenis toon dat wieookal die Drienasies wen, nie die Wêreldbeker wen nie.”

Suid-Afrika se swak vertoning in die kompetisie was kommerwekkend, het Botha gesê. Hy het egter daarop aangedring dat spelpeil voor die toernooi irrelevant is.

“Ek dink nie ons kan dit as ‘n verskoning gebruik nie, maar dit moet ‘n rol speel iewers agter in jou kop,” het hy gesê.

Botha, ‘n rugbykommentator en –ontleder, sal egter nie aanvaar dat die All Blacks die etiket van gunstelinge op hul tuisveld verloor het nie, of dat die kollig van die gasheerspan af weggeneem is nie.

“Ek dink hulle sal dit baie graag wil sê, maar ongelukkig dink ek dit is andersom.

“Hulle is nou onder ongelooflike druk, want wanneer jy verloor, begin die twyfel altyd insluip. Nou het hulle skielik met hul B-span verloor, hulle het met hul A-span verloor en hulle moet nadink oor waar hulle is, wat voorbereiding op die toernooi betref.”

Ondanks twee swak Drienasies-veldtogte glo Botha die Springbokke staan ‘n goeie kans om die eerste span te word wat twee wêreldbeker-titels in ‘n ry kan verower.

“As ons volgens die Drienasies dink, beteken dit ons is nie eens naby daaraan om die wêreldbeker te wen nie, en ek glo regtig ons kan die wêreldbeker wen, as jy kyk na die groep wat aangewys is,” het hy gesê.

“Niks wat voor die wêreldbeker gebeur maak saak nie, en dit is die lank en die kort daarvan.”

- Volg Nuus24 op Twitter


- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne 2011 wêreldbeker

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Cool. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...
Vorige uitslae
Datum Tuisspan Uitslag Besoeker
Punteleer
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
Spanne

Groep A

 
 
 
 

Groep B

 
 
 
 

Groep C

 
 
 
 

Groep D

 
 
 
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Dynamic /.Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R120000 - R360000

J2EE Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

JAVA Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2001
R 51,995.00

TOYOTA

Corolla Verso 180 MPV
2004
R 109,990.00

BMW

Z3 3.2 M Coupe
2001
R 209,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.