Die Franse rugbyspan is beboet omdat hulle nader gestap het tydens die All Blacks se haka vir die Wêreldbeker-eindstryd in Auckland.
Die Franse Wikipedia-profiel van Craig Joubert is geskend kort nadat hy die eindfluitjie in die Wêreldbeker-eindstryd geblaas het.
Die Internasionale rugbyraad het onthul dat slegs een speler positief getoets het vir 'n verbode middel tydens die Wêreldbeker in Nieu-Seeland.
Die Springbokke se les uit hul sukkelsege oor Wallis is om nie eens ’n sege oor Namibië as vanselfsprekend te aanvaar in die Wêreldbeker-toernooi nie.
Die Wêreldbeker-rugbytoernooi skop môre af. Is jy 'n vurige Springbok-ondersteuner? Stuur jou foto's.
Wellington – Graham Henry, afrigter van die Nieu-Seelandse nasionale rugbyspan, het gesê ‘n groot bohaai oor sy span se wêreldbeker-halfeindronde teen die Wallabies kan hul kanse op 'n oorwinning skaad.Die All Blacks het in 1987 laas met die wêreldbeker-kroon gepronk en kom Sondag teen Australië by Eden Park te staan.Henry het gesê dit is belangrik vir sy spelers om uit te rus ná hul fisiek veeleisende oorwinning teen Argentinië Sondag.“Die ouens moet eers na die naweek uitrus,” het Henry gesê. “Dan kan ons begin bou aan die span vir die naweek.”“Die spelers moet eers 'n bietjie ontspan. As ons nou al aan Sondag begin dink, sal die spelers teen Donderdag reeds uitgeput wees.”– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.
- AFP
Mike Tindall is met sowat R315 000 beboet en uit Engeland se rugbyspan geskop oor sy gedrag by vanjaar se WB-rugbytoernooi.
Kyk na 'n demonstrasie van Rugby24, ’n iPad-program wat jou oor die WB vertel.
Suid-Afrika se Bakkies Botha het vir Chuck Norris van sy grappie-troon afgestamp.
Kyk na 'n video waar die Bokke hul Canterbury-oefentruie aanpas.
Die man met die snor en die sêgoed gesels oor sy lewe, leierskap en moeilike besluite.
Edenvale - 07:35:41 AM DELAYS approaching the Linksfield Road exit due to an accident on the opposite side of the carriageway Nog verkeersverslae
JHB - Northern SuburbsCommunicate Bruma IT DeliveryMarket Related
JHB - Northern SuburbsCommunicate Bruma IT DeliveryR300000 - R350000
Tazz 130 5-dr MY002001R 51,995.00
Corolla Verso 180 MPV2004R 109,990.00
Z3 3.2 M Coupe2001R 209,995.00
Houses R 7 250 000
Houses R 6 995 000
Houses R 2 300 000
Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.
Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.
Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.
Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.
Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.
Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.
Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!