Die Franse rugbyspan is beboet omdat hulle nader gestap het tydens die All Blacks se haka vir die Wêreldbeker-eindstryd in Auckland.
Die Franse Wikipedia-profiel van Craig Joubert is geskend kort nadat hy die eindfluitjie in die Wêreldbeker-eindstryd geblaas het.
Die Internasionale rugbyraad het onthul dat slegs een speler positief getoets het vir 'n verbode middel tydens die Wêreldbeker in Nieu-Seeland.
Die Springbokke se les uit hul sukkelsege oor Wallis is om nie eens ’n sege oor Namibië as vanselfsprekend te aanvaar in die Wêreldbeker-toernooi nie.
Die Wêreldbeker-rugbytoernooi skop môre af. Is jy 'n vurige Springbok-ondersteuner? Stuur jou foto's.
Auckland – Engeland het Saterdag sy plek in die kwarteindronde van die Wêreldbeker-rugbytoernooi verseker met 'n 16-12 oorwinning oor Skotland.Die vleuel Chris Ashton het in die 78ste minuut die enigste drie van die wedstryd gedruk vir Engeland se sege. Albei spanne se skoppers het bydraes tot die telling gemaak.Die losskakel Jonny Wilkinson het 'n skepskop en twee strafskoppe oor die pale gestuur, maar het vyf skoppe gemis.Skotland se Dan Parks, wat die losskkakel Ruaridh Jackson ná 'n besering vervang het, het 'n strafskop en skepskop oorgejaag. Chris Paterson sy bydrae met die stewel was twee strafskoppe.Die Skotte het 'n bonuspunt verdien, maar sal die kwarteindronde misloop indien Argentinië sy finale groep B-wedstryd Sondag teen Georgië wen.– Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg
Mike Tindall is met sowat R315 000 beboet en uit Engeland se rugbyspan geskop oor sy gedrag by vanjaar se WB-rugbytoernooi.
Kyk na 'n demonstrasie van Rugby24, ’n iPad-program wat jou oor die WB vertel.
Suid-Afrika se Bakkies Botha het vir Chuck Norris van sy grappie-troon afgestamp.
Kyk na 'n video waar die Bokke hul Canterbury-oefentruie aanpas.
Die man met die snor en die sêgoed gesels oor sy lewe, leierskap en moeilike besluite.
Edenvale - 07:35:41 AM DELAYS approaching the Linksfield Road exit due to an accident on the opposite side of the carriageway Nog verkeersverslae
JHB - Northern SuburbsCommunicate Bruma IT DeliveryR380000 - R504000
JHB - Eastern SuburbsCommunicate Bruma IT DeliveryR420000 - R550000
JHB - Northern SuburbsCommunicate Bruma IT DeliveryR480000 - R600000
Tazz 130 5-dr MY002001R 51,995.00
Corolla Verso 180 MPV2004R 109,990.00
Z3 3.2 M Coupe2001R 209,995.00
Houses R 1 850 000
Houses R 2 249 000
Houses R 1 275 000
Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.
Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.
Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.
Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.
Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.
Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.
Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!