Die Franse rugbyspan is beboet omdat hulle nader gestap het tydens die All Blacks se haka vir die Wêreldbeker-eindstryd in Auckland.
Die Franse Wikipedia-profiel van Craig Joubert is geskend kort nadat hy die eindfluitjie in die Wêreldbeker-eindstryd geblaas het.
Die Internasionale rugbyraad het onthul dat slegs een speler positief getoets het vir 'n verbode middel tydens die Wêreldbeker in Nieu-Seeland.
Die Springbokke se les uit hul sukkelsege oor Wallis is om nie eens ’n sege oor Namibië as vanselfsprekend te aanvaar in die Wêreldbeker-toernooi nie.
Die Wêreldbeker-rugbytoernooi skop môre af. Is jy 'n vurige Springbok-ondersteuner? Stuur jou foto's.
Kaapstad – Die Springbok-vleuel JP Pietersen se kans om in Suid-Afrika se beginspan vir Sondag se Wêreldbeker-kwarteindstryd teen Australië uit te draf, is nog onseker, het RSG Woensdag berig.Die Springbokke het Woensdag hul eerste oefensessie in Wellington gehad en Pietersen, wat las het van 'n dyspier-besering, het langs die veld gesit. Ander spelers wat nie saam geoefen het nie, is Francois Hougaard, Bryan Habana en Heinrich Brussouw.Hulle sal egter na alle verwagting waarskynlik fiks genoeg wees vir die wedstryd. Pietersen kry nog tot Donderdag kans om 'n fiksheidstoets te slaag. Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.– RSG
Mike Tindall is met sowat R315 000 beboet en uit Engeland se rugbyspan geskop oor sy gedrag by vanjaar se WB-rugbytoernooi.
Kyk na 'n demonstrasie van Rugby24, ’n iPad-program wat jou oor die WB vertel.
Suid-Afrika se Bakkies Botha het vir Chuck Norris van sy grappie-troon afgestamp.
Kyk na 'n video waar die Bokke hul Canterbury-oefentruie aanpas.
Die man met die snor en die sêgoed gesels oor sy lewe, leierskap en moeilike besluite.
Edgemead - 07:23:48 AM SLOW TRAFFIC approaching the Bosmansdam Road exit Nog verkeersverslae
JHB - Northern SuburbsCommunicate Bruma IT DeliveryR380000 - R504000
JHB - Eastern SuburbsCommunicate Bruma IT DeliveryR420000 - R550000
Tazz 130 5-dr MY002001R 51,995.00
Corolla Verso 180 MPV2004R 109,990.00
Z3 3.2 M Coupe2001R 209,995.00
Houses R 1 850 000
Houses R 2 249 000
Houses R 1 275 000
Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.
Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.
Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.
Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.
Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.
Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.
Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!