Rugby-wêreldbeker

All Black-vleuel bieg oor drankprobleem

2011-09-19 10:59
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

WB: Slegs een speler dop opkikkertoets
WB: Slegs een speler dop opkikkertoets

Die Internasionale rugbyraad het onthul dat slegs een speler positief getoets het vir 'n verbode middel tydens die Wêreldbeker in Nieu-Seeland.

Bloudruk vir Fidji-sege
Bloudruk vir Fidji-sege

Die Springbokke se les uit hul sukkelsege oor Wallis is om nie eens ’n sege oor Namibië as vanselfsprekend te aanvaar in die Wêreldbeker-toernooi nie.

Wêreldbeker-rugby: Deel jou foto's
Wêreldbeker-rugby: Deel jou foto's

Die Wêreldbeker-rugbytoernooi skop môre af. Is jy 'n vurige Springbok-ondersteuner? Stuur jou foto's.

Christchurch – Die All Black-vleuel Zac Guildford het onthul dat hy 'n drankprobleem het en Maandag tydens 'n perskonferensie verskoning gevra vir 'n ooreenkoms wat hy met die spanbestuur verbreek het deur "buitengewoon" baie te drink na 'n Drienasies-wedstryd in Augustus.

Tydens die perskonferensie, wat uit die bloute deur die All Blacks se spanbestuur byeengeroep is, het Guildford gesê daar is 'n "drankprobleem", maar dat hy tans positiewe stappe neem om dit onder beheer te kry.

Die Kiwi's se spanbestuurder, Darren Shand, het gesê daar was kommer oor Guildford se drinkery tydens die Drienasies-toernooi, maar het ontken dat onlangse spankeuses iets met dié kwessie te make het.

Die 21-jarige vleuel is die enigste All Black, behalwe die beseerde Kierand Read, wat nie in die beginspan of die 22-tal gekies is vir die Kiwi's se eerste twee Wêreldbeker-wedstryde sover nie.

"Geensins", het Shand geantwoord toe hy gevra is of dit 'n rol gespeel het in Guildford se weglating.

Hy het gesê Guildford het 'n ooreenkoms met die spanbestuur, om sy drinkery te beheer, verbreek "toe hy buitengewoon baie gedrink het" na die All Blacks hul laaste Drienasies-toets teen Australië in Brisbane verloor het.

"Dit was bloot 'n ooreenkoms wat hy met die spanafrigters gehad het en toe nie nagekom het nie. Hy het nie enige gedragskode oortree nie," het Shand verduidelik.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne 2011 wêreldbeker

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Cool. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...
Vorige uitslae
Datum Tuisspan Uitslag Besoeker
Punteleer
P W PTS
P W PTS
P W PTS
P W PTS
Spanne

Groep A

 
 
 
 

Groep B

 
 
 
 

Groep C

 
 
 
 

Groep D

 
 
 
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

SharePoint Developer

JHB - Eastern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R420000 - R550000

Senior Java Developer/ Java Team leader

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R380000 - R504000

Senior / Team lead JAVA Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R380000 - R504000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2001
R 51,995.00

TOYOTA

Corolla Verso 180 MPV
2004
R 109,990.00

BMW

Z3 3.2 M Coupe
2001
R 209,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.