Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Morné Esben

Dié keer kan WP wen

2012-10-19 11:25
Tweets Share Share line Print

Dis daai tyd van die jaar waar Kaapse-rugbyondersteuners so effe senuweeagtig word.

Die Curriebeker-halfeindstryde vind die naweek plaas en die Westelike Provinsie kom teen die verdedigende kampioen, die Leeus, te staan.

Dis algemene kennis dat die WP-rugbyunie nie 'n enkele senior trofee in 11 jaar gewen het nie en oor die laaste paar jaar het hulle gereeld die uitspeelwedstryde in die Curriebeker sowel as Superrugby gehaal.

Die probleem is egter dat hulle altyd tydens hierdie fase vasval. Dis juis hoekom Saterdag se kragmeting op Ellis Park so 'n naelbyt-affêre gaan wees.

Het die WP die vermoë om dié jaar daardie trofeedroogte te breek?

Baie mense het my hieroor op Twitter gepols en my antwoord was dat hulle beslis die vermoë en talent het om dit te doen.

Hulle het 'n Bok-belaaide span met spelers soos Bryan Habana, Juan de Jongh, Eben Etzebeth en dies meer – spelers wat die teleurstelling van 'n Superrugby-nederlaag nog goed kan onthou.

Hulle het ook verlede naweek teen die Vrystaat gewys dat dié beslis nie dieselfde WP-span is wat die toernooi begin het nie.

Die verlies van kaptein Jean de Villiers en die staatmaker-haker Tiaan Liebenberg sal beslis gevoel word, maar hulle plaasvervangers, Marcel Brache en Skarra Ntubeni, het die seisoen gewys dat hulle heel gemaklik op dié vlak is.

Die enigste struikelblok vir die WP sal hul geestestoestand wees.

Het hulle die selfvertroue om die teleurstelling van die afgelope paar jaar agter hulle te sit en om uiteindelik tot hul volle vermoë te speel.

Teen Saterdagaand seweuur sal ons die antwoord weet.
 
– Morné Esben is ’n nuusleser vir 94.5 Kfm. Jy kan hom hier volg op Twitter.

Stuur jou kommentaar aan Morné

Neem kennis: Nuus24 is ten gunste van vryheid van spraak en 'n diversiteit van sienings. Die opinies van rubriekskrywers wat op Nuus24 gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie.


 

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.