Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Morné Esben

Bulls, Sharks verras dalk dié naweek

2012-07-20 07:25
Tweets Share Share line Print

As daar twee spanne is vir wie jy niks van uitspeel-wedstryde kan vertel nie, is dit die Bulls en die Crusaders.

Dié twee spanne is van die mees suksesvolle in Superrugby-geskiedenis en hulle pak mekaar Saterdagoggend in Christchurch. Die Crusaders het die titel al sewe keer gewen terwyl die Bulls drie keer koning gekraai het.

Terwyl niemand die gehalte van die Bulls-span kan onderskat nie, speel die manne van Pretoria op die oomblik nie juis wafferse rugby nie en Morné Steyn se skopvoet bly 'n probleem.

As 'n mens kyk na die Bulls se suksesse oor die jare, het dit baie afgehang van 'n goeie grondslag voorlangs en Steyn se dodelike skopvoet. Maar hulle domineer nie meer voorlangs nie en Steyn mis deesdae meer as wat hy oorskop.

Wat ook nie in die Bulls se guns tel nie is dat hulle lanklaas in Christchurch gewen het. 'n Mens moet teruggaan na 1997, toe die Bulls laas die Crusaders in Christchurch ore aangesit het! Die Bulls het ook nooit 'n uitspeelwedstryd buite Suid-Afrika gewen nie. Hoe belangrik gaan dit vir hulle geestestoestand wees?

Maar, soos die Engelsman sê, "History means nothing!"

In Brisbane pak die Sharks die Reds vir 'n plek in die halfeindronde.

Dis 'n interessante een hierdie.

Ek dink die punteverskil in die wedstryd sal vreeslik knap wees. Die Reds gaan sonder die charismatiese losskakel Quade Cooper wees, wat geskors is, en dit sal natuurlik tot 'n skommeling in die agterlyn lei. Die onervare Ben Lucas sal die nommer-10-trui oorneem.

Maar die Sharks sal ook sonder die invloedryke Francois Steyn wees. Die Bok-senter was op goeie vorm vir die Sharks teen die Bulls en die Cheetahs en het baie goed met die jong Tim Whitehead gekombineer. Pat Lambie is ook weens 'n besering nie beskikbaar nie.

So daar is bittermin om tussen die twee spanne te kies. As ek wel my geld op iemand moet sit, sal dit egter die Sharks wees, omdat hulle reeds die Reds vroeër vanjaar geklop het.

– Morné Esben is ’n nuusleser vir 94.5 Kfm. Jy kan hom hier volg op Twitter.      
 

Stuur jou kommentaar aan Morné

Neem kennis: Nuus24 is ten gunste van vryheid van spraak en 'n diversiteit van sienings. Die opinies van rubriekskrywers wat op Nuus24 gepubliseer word is hul eie, en verteenwoordig nie noodwendig die sienings van Nuus24 nie.


 

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Group Accountant

East Rand
Communicate Cape Town IT
Market Related

Group Accountant

East Rand
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.