Sterkte Gary, jy gaan dit nodig hê

Morné Esben 3 menings | 2 keer gelees

Dit gaan interessant wees om te sien hoe Gary Kirsten en Graeme Smith oor die weg kom, skryf Morné Esben.

Morné Esben

Stormers met rug teen die muur

Morné Esben 4 keer gelees

Morné Esben wonder hoeveel impak die Stormers se onlangse nederlaag op die ou end op dié span se selfvertroue sal hê.

Morné Esben

Toer is bepalende faktor vir Stormers

Morné Esben

Die toer van Nieu-Seeland en Australië sal bepaal of die Stormers ‘n plek in die Superrugby-eindstryd sal hê, skryf Morné Esben.

Morné Esben

PE het binnebaan vir Sewes

Morné Esben 2 keer gelees

Met die aankondiging van die nuwe gasheer van die Suid-Afrikaanse Sewes net ‘n paar dae weg, dink Morné Esben PE sal as wenner uit die stryd tree.

Morné Esben

Ras steeds ‘n probleem vir sekere ondersteuners

Morné Esben 8 menings

Ondanks die positiewe stappe wat Suid-Afrika as ‘n land geneem het, het sekere mense se denkwyse glad nie verander nie, skryf Morné Esben.

Morné Esben

Spanne wen party, verloor party

Morné Esben 4 menings | 2 keer gelees

Dis onpatrioties van Suid-Afrikaners om die Proteas ná elke verloorslag chokers te noem, meen Morné Esben.

Morné Esben

‘n Taai stryd lê voor

Morné Esben

Na die eerste naweek van die nuwe Super Rugby-reeks kyk rugbykenners met nuwe oë na derby-wedstryde, skryf Morné Esben.

 

Jou gunsteling rubriekskrywers

  1. Morné Esben
    Sterkte Gary, jy gaan dit nodig hê - 1 keer gelees
Morné Esben

Wat is fout met Habana?

Morné Esben 12 menings | 1 keer gelees

Dis net 'n kwessie van tyd voor Bryan Habana op die Stormers se reserwebank beland, skryf Morné Esben.

Morné Esben

Lions vaar stukke beter

Morné Esben 1 menings | 2 keer gelees

Die Lions lyk oor die algemeen heelwat beter onder John Mitchell as wat hulle onder Dick Muir gelyk het, skryf Morné Esben.

Morné Esben

Diepte op losskakel pla Coetzee

Morné Esben 2 keer gelees

Die Super Rugby-reeks is om die draai en volgens Morné Esben is daar heelwat om oor te besin vir die Stormers-afrigter Allister Coetzee.

binne nuus24

Morné Esben

Proteas se middel-orde pla

Morné Esben

Die vertoning van die Proteas se middel-orde in die eerste twee eendagwedstryde teen Indië maak Morné Esben 'n bietjie bekommerd...

Morné Esben

Nuweland nie 'n goeie idee vir WP

Morné Esben

WP-ondersteuners is honger vir ‘n eindstyd op Nuweland, maar Morné Esben dink dit sal miskien nie so sleg wees om in Durban te speel nie.

Morné Esben

Is daar hoop vir die WP?

Morné Esben

Kan die Westelike Provinsie hierdie seisoen hulle eerste Curriebekertitel sedert 2001 verower? Morné Esben gee sy mening.

Morné Esben

Div moet ernstig besin oor jong spelers

Morné Esben

Afrigters is geneig om aan hulle ervare spelers vas te klou vir groot toernooie, al is hulle nie juis op vorm nie, skryf Morné Esben.

Morné Esben

Bokke se WB-plan begin nou

Morné Esben

Die Springbokke behoort nou al te begin werk aan hul voorbereidings vir volgende jaar se Wêreldbekertoernooi, skryf Morné Esben.

Morné Esben

Dít gaan 'n stryd soos min wees!

Morné Esben 1 menings | 1 keer gelees

Die groot Curriebeker-stryd tussen die WP en die Blou Bulle Saterdag op Nuweland gaan soos gewoonlik 'n taai een wees, skryf Morné Esben.

Morné Esben

Groot veranderings by Bokke nodig

Morné Esben 17 menings | 3 keer gelees

'n Hele paar ingrypende veranderings is nodig om die Springbokspan weer behoorlik op dreef te kry, skryf Morné Esben.

Morné Esben

Bakkies 'n verleentheid vir SA rugby

Morné Esben 29 menings

Ná sy veelbesproke vertoning Saterdag teen die All Blacks glo Morné Esben Bakkies Botha het sy laaste toets in Nieu-Seeland gespeel.

 
Morné Esben

Proteas en Indië lek lippe vir slag van Centurion

Morné Esben 1 keer gelees

Die As-reeks word as die grootste toetsreeks beskou, maar die opkomende reeks tussen die Proteas en Indië kan nog groter word, meen Morné Esben.

Morné Esben

So kan die Curriebeker-semi's beslis word

Morné Esben

Met die halfeindstryde wat in die laaste naweek van die liga-fase beslis gaan word, sien Morné Esben uit na ‘n paar rillers.

Morné Esben

Hier is Div se kans

Morné Esben

Springbokrugby se losskakel-leemte bied dalk vir Peter de Villiers die geleentheid om een of twee brawe besluite te neem, sê Morné Esben.

Morné Esben

Moet Div in pad gesteek word?

Morné Esben 4 menings | 2 keer gelees

Morné Esben verduidelik waarom dit nie in hierdie stadium 'n goeie idee sal wees om die Springbok-afrigter die trekpas te gee nie.

Morné Esben

Só kan Bokke die All Blacks troef

Morné Esben 1 menings

Die Springbokke sal moet uithaal en wys teen die All Blacks as hulle die rugbypubliek aan hulle kant wil hou, skryf Morné Esben.

Morné Esben

'n Les of twee vir die Bokke

Morné Esben

'n Skeidsregter kan 'n wedstryd maak of breek, en Saterdag se Drienasies-kragmeting was weer 'n bewys daarvan, skryf Morné Esben.

Morné Esben

Dit gaan sleg, maar…

Morné Esben 5 menings

Die Bokke se agtereenvolgende nederlae teen die Kiwi’s het Morné Esben laat dink aan die probleme én vooruitsigte in die span.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 13-25°C Sunny. Pleasantly warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla Verso 160 MPV MY05
2006
R 135,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2007
R 64,995.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.