Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Boston-gebeure moet in perspektief gesien word

Michelle van der Spuy 3 menings | 565 keer gelees

Elke lewe wat te vroeg beëindig word, verdien om betreur te word. Ook dié sterftes wat nie die voorblad van 'n koerant haal nie, skryf Michelle van der Spuy.

Michelle van der Spuy

Wie beskerm ons teen dié 'beskermers'?

Michelle van der Spuy 11 menings | 456 keer gelees

Daar wys vier vingers terug na die polisie vir elke wysvinger wat hulle op misdadigers rig, skryf Michelle van der Spuy.

Michelle van der Spuy

Só beveg jy nie die misbruik-monster

Michelle van der Spuy 6 menings | 1150 keer gelees

Die manier waarop die regering op die oomblik probeer om alkoholmisbruik te beveg, werk eenvoudig nie, skryf Michelle van der Spuy.

Michelle van der Spuy

Bodemlose onderwys-put sluk ál meer geld

Michelle van der Spuy 22 menings | 755 keer gelees

Onderwys in Suid-Afrika het 'n bodemlose put geword wat min of geen resultate lewer ondanks hoë vlakke van besteding, skryf Michelle van der Spuy.

Michelle van der Spuy

Vroue se lot steeds nie beter

Michelle van der Spuy 11 menings | 388 keer gelees

Die gebrek aan respek vir vroue is die begin van ’n bose kringloop wat eenvoudig stopgesit móét word, skryf Michelle van der Spuy

Michelle van der Spuy

Oortreder se welstand weeg die minste

Michelle van der Spuy 3 menings | 374 keer gelees

Ons sal nooit die mishandeling van vroue en kinders voorkom terwyl ons meer bekommerd is oor die welstand van die oortreder self nie, skryf Michelle van der Spuy.

Michelle van der Spuy

Wees dankbaar

Michelle van der Spuy 1 menings | 294 keer gelees

Die belangrikste ding is om in hierdie onaangename tye dankbaar te wees, skryf Michelle van der Spuy.

Jou gunsteling rubriekskrywers

  1. Michelle van der Spuy
    Sosio-ekonomiese tydbom tik voort - 276 keer gelees
Michelle van der Spuy

Skaatsplank-waaghals is geen held

Michelle van der Spuy 14 menings | 753 keer gelees

Suid-Afrika se paaie is reeds gevaarlik genoeg sonder dat waaghalse op wiele die noodlot tart, skryf Michelle van der Spuy.

Michelle van der Spuy

Werkloosheidstoelaag net nog 'n manier om stemme te wen

Michelle van der Spuy 16 menings | 709 keer gelees

Soos meeste toelae in ons land behandel dit die simptome en nie die oorsaak van die kwaal nie, skryf Michelle van der Spuy.

Michelle van der Spuy

Nuwe bestel se edele ideale lank vergete

Michelle van der Spuy 3 menings | 396 keer gelees

Gelykheid, eens een van die grootste drome vir die nuwe Suid-Afrika, is deesdae op die oog af die laaste prioriteit, skryf Michelle van der Spuy.

binne nuus24

Michelle van der Spuy

Sosio-ekonomiese tydbom tik voort

Michelle van der Spuy 4 menings | 1712 keer gelees

’n Land kan eenvoudig nie ekonomies voorspoedig wees as sosio-ekonomiese probleme nie behoorlik getakel word nie, skryf Michelle van der Spuy.

Michelle van der Spuy

Goue handdruk skep gevaarlike presedent

Michelle van der Spuy 4 menings | 719 keer gelees

Die reaksie van mynbase ná die onlangse staking deur hul werkers het ’n gevaarlike presedent in die land geskep, skryf Michelle van der Spuy.

 
Michelle van der Spuy

Metrofail-hoofpyn pla ná maande steeds

Michelle van der Spuy 3 menings | 611 keer gelees

Dié van ons wat (on)gelukkig genoeg is om pendelaars te wees, weet dat treinry nie so eenvoudig is soos ’n kaartjie koop en klim nie, skryf Michelle van der Spuy.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.