Maretta Bellingan

Dink meer aan Telkom as aan kos en seks

2012-04-02 07:30

Jy maak nie suurlemoensap as die lewe vir jou suurlemoene gee nie – jy maak tuin, skryf Maretta Bellingan.

Slinkse gunsvraers verwag soms net te veel

Maretta Bellingan 2012-03-05 08:33 73 keer gelees

Om ’n guns te vra beteken partykeer om jou wil op ’n slinkse manier aan iemand anders op te dwing, skryf Maretta Bellingan.

Naked chef se onderrok hang nooit uit nie

Maretta Bellingan 2012-02-06 07:45 3 menings | 60 keer gelees

Maretta Bellingan se vriende is onder die wanindruk dat sy ’n goeie kok is, en eet meestal smaaklik aan dit wat sy voorsit...

Die lewe gebeur terwyl jy ander planne het

Maretta Bellingan 2011-11-28 07:02 384 keer gelees

Ek kan aan tien dinge dink wat ek liewer wil doen as waarmee ek my daaglikse brood verdien, skryf Maretta Bellingan.

Mag Mazibuko soos Yvonne haar weg vind

Maretta Bellingan 2011-11-14 07:16 2 menings | 40 keer gelees

Die DA se nuwe parlementêre leier skep die indruk dat sy gewis nie iemand is wat sal sink as jy haar by die diep kant instamp nie, skryf Maretta Bellingan.

Turkse skropbad toe nié Schuster-poets

Maretta Bellingan 2011-10-03 07:28 1 menings | 2 keer gelees

Ondanks die irriterende gids en die aaklige frikkadelle, sal Maretta Bellingan haar besoek aan Kappadosië nooit vergeet nie.

Tragiese lot van die chroniese kommerkous

Maretta Bellingan 2011-08-22 07:24 2 keer gelees

Daar is eenvoudig nie uitkoms vir die chroniese kommeraar nie. Want selfs op goeie dae is jy weldra bekommerd omdat jy nie bekommerd is nie, skryf Maretta Bellingan.

 

Jy kan agtertoe droom en vorentoe wens

Maretta Bellingan 2011-10-17 07:21 7 keer gelees

Hulle sê tyd vlieg, maar dis ’n ander storie as jy in jou motor sit en kyk hoe die gras op die sypaadjie groei, skryf Maretta Bellingan.

Huissoek is uitmergelend en rilleragtig

Maretta Bellingan 2011-09-19 07:21 4 keer gelees

Om huis te soek is een van die mees uitmergelende, tydrowende aktiwiteite wat 'n mens kan onderneem, skryf Maretta Bellingan.

Hy bly ’n held, al is die feite effens vaag

Maretta Bellingan 2011-08-08 07:52 7 keer gelees

Die boek Three Cups of Tea het steeds ’n ere-plek op Maretta Bellingan se boekrak.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Cool. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

.Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R480000 - R600000

SQL DBA

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Negotiable

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl
2001
R 129,995.00

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2005
R 169,950.00

FORD

Bantam 1.3i XL PU MY06
2008
R 69,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.