Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Luister SA na dié ou deuntjie?

Johan Swarts 23 menings | 1116 keer gelees

Die DA se huidige retoriek is van dieselfde stoffasie as sowel die Nasionale Party van ouds en die hedendaagse ANC, skryf Johan Swarts.

Johan Swarts

RUBRIEK: Madiba is reeds dood

Johan Swarts 80 menings | 22279 keer gelees

Nelson Mandela het 'n leë mitologie geword – 'n storie wat deur partye en drukgroepe toegeëien word vir hulle eie gewin, skryf Johan Swarts.

Johan Swarts

'n Middelvinger vir die 'powers that be'

Johan Swarts 13 menings | 1805 keer gelees

Die manier waarop ons gegoede jongmense optree is 'n weerspieëling van die samelewing waarin ons grootgemaak is, skryf Johan Swarts.

Johan Swarts

Gee daai taxibestuurder 'n Bell's!

Johan Swarts 15 menings | 2207 keer gelees

Ons almal wil veiliger paaie hê, maar ons is nie konsekwent in ons denke oor watter wette toegepas moet word nie, skryf Johan Swarts.

Johan Swarts

Wie mag spog met dié prestasies?

Johan Swarts 44 menings | 1186 keer gelees

Is dit regverdig om die prestasies van Europa of "Die Weste" aan wit Suid-Afrikaners toe te eien? Johan Swarts gee sy mening.

Johan Swarts

'n Samelewing met agtermekaar prioriteite?

Johan Swarts 2 menings | 408 keer gelees

Hy twyfel nooit in die mensdom nie, maar so af en toe is dit goed om nog te sien dat mense se prioriteite in goeie orde is, skryf Johan Swarts.

Johan Swarts

Waarom skaam oor die toeter op dié skoeter?

Johan Swarts 16 menings | 1362 keer gelees

'n Mens wonder waarvoor presies Afrikaanse mense hulself skaam wanneer hulle sê dat hulle 'n renons aan Afrikaanse populêre musiek het, skryf Johan Swarts.

Jou gunsteling rubriekskrywers

  1. Johan Swarts
    RUBRIEK: Madiba is reeds dood - 4226 keer gelees
Johan Swarts

Dís die probleem met Afrikaans

Johan Swarts 8 menings | 1325 keer gelees

Beskerm 'n mens Afrikaans deur ander se taalgebruik die heeltyd in die publiek te kritiseer? Johan Swarts gee sy mening.

Johan Swarts

Onverdiende agterstand 'n bitter pil

Johan Swarts 12 menings | 936 keer gelees

Dit kan 'n ontnugterende ervaring wees wanneer jy die dag 'n agterstand het wat jy nie verdien nie, skryf Johan Swarts.

Johan Swarts

Taal is demokraties

Johan Swarts 1 menings | 529 keer gelees

Die idee dat Afrikaans se toekoms bruin is, het dalk veel meer waarheid daaragter as wat sommige mense besef, skryf Johan Swarts.

binne nuus24

Johan Swarts

Hoe verklaar jy verkragters se gru-dade?

Johan Swarts 19 menings | 822 keer gelees

Is verkragters onverstaanbaar siek, of kan 'n mens die motivering agter hulle gru-dade verstaan? Johan Swarts besin oor dié kwessie.

Johan Swarts

Oor nuwe waarhede en stokou leuens

Johan Swarts 6 menings | 1075 keer gelees

Politici en beeldpoetsers het die beskrywing van situasies en produkte met halwe waarhede lank reeds tot 'n kuns vervolmaak, meen Johan Swarts.

Johan Swarts

Vrou, of voorwerp?

Johan Swarts 25 menings | 979 keer gelees

Behoort die voortdurende geweld teen vroue ons nie te oortuig om tipiese geslagsrolle te heroorweeg nie? Johan Swarts besin oor dié saak.

Johan Swarts

Bohaai oor skooldrag irrasioneel

Johan Swarts 34 menings | 1121 keer gelees

Om 'n fez te dra omdat jou godsdiens so beveel, is net so irrasioneel as om jou skoolhemp in te steek en jou naels kort te knip, skryf Johan Swarts.

Johan Swarts

Retoriek oor plaaswerkers kwel

Johan Swarts 21 menings | 2588 keer gelees

Dis maklik om dapper opmerkings oor plaaswerkers se situasie te maak wat nie werklik 'n anker in realiteit het nie, skryf Johan Swarts.

Johan Swarts

GPS-koördinate, 'n sportmotor en 'n blink diamant

Johan Swarts 7 menings | 858 keer gelees

Johan Swarts het die afgelope naweek verloof geraak. Hy vertel van dié heuglike dag.

Johan Swarts

God vergete 'wyl kasregisters klingel

Johan Swarts 35 menings | 2064 keer gelees

Ons hoor gereeld Kersfees gaan oor God, maar dié vrome gedagte is vir bitter min mense 'n realiteit, skryf Johan Swarts.

Johan Swarts

Hoe gemaak met Afrikaanse Gangnam?

Johan Swarts 22 menings | 2156 keer gelees

Dirk van der Westhuizen, 'n popsanger van Gauteng, het homself die haat van al wat 'n Afrikaanse tiener is op die hals gehaal. Johan Swarts verduidelik.

 
Johan Swarts

Dié kworum is beslis geen koor

Johan Swarts 4 menings | 727 keer gelees

Die konvokasie van die US is nie verteenwoordigend van Afrikaners of selfs Afrikaanssprekendes as 'n geheel nie, skryf Johan Swarts.

Johan Swarts

Werklike oplossings ontwyk ons steeds

Johan Swarts 5 menings | 351 keer gelees

Terwyl aktiviste allerlei projekte van stapel te stuur, bly dit bitter moeilik om daadwerklike oplossings vir ons land se probleme te vind, skryf Johan Swarts.

Johan Swarts

Waarom dan nié fuif?

Johan Swarts 10 menings | 799 keer gelees

Suid-Afrikaanse kinders raak groot in dikwels konserwatiewe gemeenskappe waar eensluidendheid hoog op prys gestel word, skryf Johan Swarts.

Johan Swarts

Wie baat by Armstrong-debakel?

Johan Swarts 6 menings | 825 keer gelees

Die Lance Armstrong-debakel is tegelykertyd amusant en tragies, en wys weer hoe mense blindelings glo wat vir hul opgedis word, skryf Johan Swarts.

Johan Swarts

Geen sprake van eenvormige 'Afrikakultuur'

Johan Swarts 3 menings | 536 keer gelees

Afrikalande su kulture is uiteenlopend, en daar is eenvoudig nie iets soos 'n "Afrikakultuur" nie, skryf Johan Swarts.

Johan Swarts

Slimkoppe baat nie by akademiese worsstopper

Johan Swarts 5 menings | 1684 keer gelees

Met nagraadse kwalifikasies is daar niks fout nie – maar wat presies moet al dié slimkoppe met hulle gevorderde grade maak? Johan Swarts besin.

Johan Swarts

Wáárom word DA as antwoord beskou?

Johan Swarts 31 menings | 1019 keer gelees

Johan Swarts kon nog nie 'n DA-ondersteuner opspoor met 'n substansiële argument ten gunste van die party se heerskappy nie.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.