Waar sal die donkies dan balk?

Johan Swarts 20 menings | 284 keer gelees

Wanneer parlementslede die land se emosietoere opjaag, kyk min van ons krities na wat hulle kwytraak, skryf Johan Swarts.

Johan Swarts

Oor rose, tjoklits en onheilige drek

Johan Swarts 22 menings | 904 keer gelees

Koop vandag vir jouself 'n roos, vreet 'n tjoklit en dink vir 'n hele dag net aan Jan de Wet en die loflaaities, skryf Johan Swarts.

Johan Swarts

Hoe nou gemaak om Bang Jan te laat beef?

Johan Swarts 16 menings | 432 keer gelees

As koerante wil oorleef en wittes wil aanhou beef, sal hulle spoedig 'n abominasie in Julius Malema se plek moet optower, skryf Johan Swarts.

Johan Swarts

Vir wat wil almal so larnie wees?

Johan Swarts 9 menings | 764 keer gelees

Duurder banke en 'n duurder blyplek maak jou nie ’n beter mens nie. Dit maak jou bloot armer, skryf Johan Swarts.

Johan Swarts

Voorwaarts, taalvegters!

Johan Swarts 19 menings | 499 keer gelees

Zoeloe en Xhosa word bedreig, maar gelukkig staan Afriforum, Praag en die taalbulle gereed om te help, skryf Johan Swarts.

Johan Swarts

Om ekstaties aan droë brood te knibbel

Johan Swarts 33 menings | 519 keer gelees

Die land gaan nog lank die ANC se deuntjie sing, nes Afrikaners teen alle goeie verstand te lank na die NP se pype bly dans het, skryf Johan Swarts.

Johan Swarts

Sersant is toe nie so sleg...

Johan Swarts 8 menings | 733 keer gelees

Vrot appels in die polisie kan nie alleenlik gebruik word om die res van die mag te definieer nie, skryf Johan Swarts.

 

Jou gunsteling rubriekskrywers

  1. Johan Swarts
    Waar sal die donkies dan balk? - 245 keer gelees
Johan Swarts

Jý's 'n rassis!

Johan Swarts 48 menings | 1691 keer gelees

Rassisme is nie net om taboe-woorde te gebruik nie. Dis dikwels iets veel meer subtiel, skryf Johan Swarts.

Johan Swarts

Leer Sotho... vir volk en vaderland!

Johan Swarts 9 menings | 519 keer gelees

Engels is besig om teen 'n verbysterende tempo verskillende groepe in Suid-Afrika se vernakulêr te raak, skryf Johan Swarts.

Johan Swarts

’n Oop brief aan Helen Zille

Johan Swarts 20 menings | 804 keer gelees

Johan Swarts skryf ’n ope brief aan Helen Zille om sy steun aan haar standpunt oor die reuse onkoste van vigs-medikasie toe te sê.

binne nuus24

Johan Swarts

Afrikaans moet vrylik beskikbaar wees

Johan Swarts 2 menings | 344 keer gelees

Afrikaans het reeds 'n hupstoot in die oë van die internasionale gemeenskap gekry danksy die opkoms van populêre Afrikaanse musici, skryf Johan Swarts.

Johan Swarts

’n Pluimpie vir Solidariteit

Johan Swarts 778 keer gelees

Solidariteit verdien 'n pluimpie vir hul jongste inisiatief, veral as dit kan help om die gemors wat apartheid ons nou nog laat glo af te takel, skryf Johan Swarts.

Johan Swarts

Wonders-kompetisie bloot 'n geldmaakfoefie

Johan Swarts 9 menings | 222 keer gelees

Dit verg nie baie dinkwerk om uit te pluis dat die veelbesproke New7Wonders-kompetisie bloot ’n geldmaakfoefie is nie, skryf Johan Swarts.

Johan Swarts

Kry dié kuur vir jou pyne en skete

Johan Swarts 4 menings | 12 keer gelees

Vergeet van wetenskaplike data in mediese joernale. Al waaraan mediese skemas deesdae dink, is geld, skryf Johan Swarts.

Johan Swarts

Dié Groot Broer is moeilik om te identifiseer

Johan Swarts 3 menings | 4 keer gelees

Teen wie teken jy nou eintlik kapsie aan as jy met jou plakkaat voor die grootste aandelebeurs in Afrika gaan stelling inneem?, vra Johan Swarts.

Johan Swarts

Luister ons nie te min nie?

Johan Swarts 9 menings | 2 keer gelees

Is dit regverdig om mekaar te etiketteer? Om te dink ons verstaan mekaar? Johan Swarts besin oor die manier waarop ons ander mense veroordeel.

Johan Swarts

Net nóg 'n kans om die raspot te roer

Johan Swarts 4 menings | 80 keer gelees

Dis amper lagwekkend om te sien watter ophef gemaak word van Allan Boesak se toespraak oor wittes se houding jeens Nelson Mandela.

Johan Swarts

Eentaligheid lei tot armer bestaan

Johan Swarts 5 menings | 13 keer gelees

Om jou kind willens en wetens eentalig groot te maak, is om sy of haar verstandelike en intellektuele groei te striem, meen Johan Swarts.

 
Johan Swarts

Die kerk kyk wéér anderpad

Johan Swarts 47 menings | 984 keer gelees

Is die kerk waarlik ’n veilige hawe vir die onderdruktes, verwerptes en slagoffers van diskriminasie? Johan Swarts gee sy mening.

Johan Swarts

'Debat' oor taal net 'n rookskerm?

Johan Swarts 370 keer gelees

Deelnemers aan die taaldebat het dikwels nie eens self konsensus waaroor hulle debatteer nie, skryf Johan Swarts.

Johan Swarts

Wie se Afrikaans moet ons red?

Johan Swarts 15 menings | 25 keer gelees

As beswaardes werklik lief is vir Afrikaans, sal hulle ophou aandring op die voortgesette bevoorregting van ’n steeds bevoorregte klas, skryf Johan Swarts.

Johan Swarts

Wortels van ongelykheid lê diep

Johan Swarts 22 menings | 9 keer gelees

Dis maklik om die ware oorsake van ekonomiese ongelyheid te oorvereenvoudig of selfs te ignoreer, skryf Johan Swarts.

Johan Swarts

Vanwaar dié liefde vir die Dalai Lama?

Johan Swarts 34 menings | 6 keer gelees

Die onlangse bohaai oor die Dalai Lama se beplande besoek aan Suid-Afrika en sy visum-aansoek het Johan Swarts effens onkant gevang.

Johan Swarts

Wat is 'n minderheid werklik?

Johan Swarts 14 menings | 7 keer gelees

Adriaan Basson het stof tot nadenke neergepen in ’n oop brief aan Kallie Kriel, wat volgens Johan Swarts goeie sowel as swak argumente bevat.

Johan Swarts

Nog niks het in ons koppe verander

Johan Swarts 27 menings | 6 keer gelees

Ons is nog steeds by ons ou loopgrawe ingebed; Wit Kapitaal aan die een kant, die Swart Proletariaat aan die ander, skryf Johan Swarts.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 17-24°C Sunny. Mild. Pta: 18-30°C Broken clouds. Warm.
Jhb: 16-28°C Broken clouds. Warm. Bfn: 14-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 21-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 17-23°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RunX 140 RT 5-dr MY05
2005
R 115,990.00

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Base
2011
R 119,900.00

MERCEDES-BENZ

C200 CDi BE AVANTGARDE AT
2011
R 395,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Unbeatable Mauritius

Spend 7 nights at Sofitel Mauritius L'Imperial Resort and Spa from R10 757 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Big Mama-speletjies – Tot 50%-afslag

Begin saamspeel teen ’n beter prys met die Big Mama-uitverkoping. Tot 50%-afslag op speletjies + aflewering binne 24 uur*. Koop dit nou.

Big Mama DVD’s – Tot 80%-afslag

Kry tot 80%-afslag op ons DVD’s. Dié aanbod sluit aflewering binne 24 uur in* & is slegs beskikbaar terwyl voorraad hou.

Lego op Uitverkoping

Bespaar R200 op die Geonosian Starfighter en betaal slegs R299,95. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Die Big Mama Uitverkoping

Die Big Mama Uitverkoping is nou aan die gang. Kry tot 80% afslag op Boeke, Musiek, DVD’s, Speletjies, Elektronika, Speelgoed & Geskenke. Koop nou.

Elektronika op uitverkoping

Tot 80% afslag op elektronika + 24 uur-aflewering. Koop nou.

Gratis aflewering binne 24 uur*

Big Mama gobii eLeser-aanbod

Kry die 7" LCD eLeser vir slegs R899 + ’n Gratis eBoek-koepon van R160. Daar is eBoeke beskikbaar vanaf R49,95 waarop jy jou koepon kan spandeer. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.