Swak diens lei dalk tot ‘Telgaan’

Ilse Bigalke 2 menings | 67 keer gelees

Die toekoms van Telkom, die telekommunikasie-operateur waarop ons al dekades staatmaak, word aan vele fronte bedreig, skryf Ilse Bigalke.

Ilse Bigalke

Neem uit hede wat goed is...

Ilse Bigalke 1 menings | 26 keer gelees

SA sal net na uitnemendheid op alle gebiede kan streef as ons trots is op mekaar se suksesse en bereid is om daaruit te leer, skryf Ilse Bigalke.

Ilse Bigalke

2011 was wel jaar van 'wegraping'

Ilse Bigalke 4 menings | 140 keer gelees

’n Paar mense en konsepte wat onaantasbaar gelyk het, is wel uit ons ondermaanse omgewing weggeraap of in die bek geruk, skryf Ilse Bigalke.

Ilse Bigalke

Van hekse kom nie altyd onheil

Ilse Bigalke 42 keer gelees

Wonderwerke is steeds moontlik in Suid-Afrika, maar dit sal uitbly as ons toelaat dat onbekend onbemind bly, skryf Ilse Bigalke.

Ilse Bigalke

Is Mazibuko wegwyser na toekomspolitiek?

Ilse Bigalke

Lindiwe Mazibuko is intelligent, welsprekend en dinamies, maar net die tyd sal leer wat die inhoud van haar leierskap gaan wees, skryf Ilse Bigalke.

Ilse Bigalke

Die storie van Elijah Mbonane en sy 2 ma’s

Ilse Bigalke 1 menings | 3 keer gelees

In ’n land waar elke 25 sekondes ’n vrou verkrag word moet die hoed vir “gewone” vroue soos Elijah se twee ma’s afgehaal word, skryf Ilse Bigalke.

Ilse Bigalke

Alle burgers moet oor wildtuin geken word

Ilse Bigalke 6 keer gelees

Vandag ’n hotel, môre ’n GrandWest of ’n Sun City? Is daar nie beter maniere om geld te in nie, wonder Ilse Bigalke.

 

Jou gunsteling rubriekskrywers

  1. Ilse Bigalke
    Swak diens lei dalk tot ‘Telgaan’ - 1 keer gelees
Ilse Bigalke

Renosterstropers: Beveg geweld met geweld

Ilse Bigalke 1 menings | 16 keer gelees

Die geboorte van ’n renosterkalfie het vir groot vreugde gesorg te midde die nuus oor renosterslagtings, skryf Ilse Bigalke.

Ilse Bigalke

Wie gaan Mandela se aflosstok oorneem?

Ilse Bigalke 5 menings

Die onstuimige reis sedert die jare tagtig na die nuwe SA is een wat nie maklik geëwenaar kan word nie, skryf Ilse Bigalke.

Ilse Bigalke

Keelvol? Laat by die stembus van jou hoor

Ilse Bigalke 1 menings | 1 keer gelees

Suid-Afrikaners wat keelvol is het op 18 Mei die kans om die ANC bloedneus te gee, skryf Ilse Bigalke.

binne nuus24

Ilse Bigalke

Loop die pad na sukses saam

Ilse Bigalke 2 keer gelees

Die regering en die private sektor moet saam loop, dit is die enigste pad na ’n suksesvolle toekoms, skryf Ilse Bigalke.

Ilse Bigalke

Op soek na ’n dikker blou lyn in ons strate

Ilse Bigalke 1 menings

Op ’n praktiese vlak is daar baie wat die polisie in Suid-Afrika kan doen om gewone burgers beter te beskerm, skryf Ilse Bigalke.

Ilse Bigalke

Help Suid-Afrika om sonder skoene te dans

Ilse Bigalke 1 menings | 2 keer gelees

Ilse Bigalke se Kersboom-wenslys vir SA sluit in, dat prominente Suid-Afrikaners uit alle sfere sal ophou om verdelende uitsprake te maak.

Ilse Bigalke

Hou stambelang uit die pad van landsbelang

Ilse Bigalke 2 menings

Wil ons regtig vir ewig ’n nasie bly wat mekaar fyn uit rasse-loopgrawe dophou, vra Ilse Bigalke.

Ilse Bigalke

Meer begrip nodig vir groter welwillendheid

Ilse Bigalke

Eerder as om die klem voortdurend te lê op dit wat ons verdeel, is dit die plig van die regering om kennis van en begrip vir mekaar te kweek , skryf Ilse Bigalke.

Ilse Bigalke

Onderwys ’n reuse-skip wat nou moet omkeer

Ilse Bigalke 5 menings

Dit is tragies dat die onderwys een van die regerende party se grootste mislukkings geword het, skryf Ilse Bigalke.

Ilse Bigalke

Pot vol goud nie altyd verkieslik

Ilse Bigalke 12 keer gelees

Die pas afgelope Indiese Premierliga-kriekettoernooi het Ilse Bigalke laat dink oor die waardes wat gemeenskappe aan die jeug oordra.

 
Ilse Bigalke

Bring verandering met die kop, nie met vuiste

Ilse Bigalke 2 keer gelees

Ondanks die bewyse van powere bestuur deur die ANC, sal nog baie water in die see moet loop voor ANC-ondersteuners vir die DA stem, skryf Ilse Bigalke.

Ilse Bigalke

Terreur, tegnologie transformeer wêreld

Ilse Bigalke 2 keer gelees

Die wêreld is die afgelope dekade in 'n groot mate deur beide tegnologie en terreur getransformeeer, skryf Ilse Bigalke.

Ilse Bigalke

Niks regverdig geweld teen vroue en kinders

Ilse Bigalke 7 menings | 1 keer gelees

’n Gemeenskap wat stilbly wanneer kinders en vroue onder geweld deurloop, is net so skuldig soos die geweldenaars self, skryf Ilse Bigalke.

Ilse Bigalke

Siamese tweeling moet landbou-vennote word

Ilse Bigalke

Die afgelope twee weke het twee brokkies nuus hoop gebring vir ’n meer gedissiplineerde, demokratiese en vooruitstrewende SA, skryf Ilse Bigalke.

Ilse Bigalke

DA-OD-bonspons blaas lewe in SA se politiek

Ilse Bigalke

Politieke oorlewing was ’n groot trekkrag weens die erg kwynende OD-steun, veral sedert die koms van Cope, skryf Ilse Bigalke.

Ilse Bigalke

Moenie dié strewe in die niet laat verdwyn

Ilse Bigalke 12 menings

Soos in 1995 het die bevolkingsgroepe wat deel van ons nasie uitmaak, opnuut ontdek wat hulle saambind, skryf Ilse Bigalke.

Ilse Bigalke

Afgrond kan gevaarlik naby wees

Ilse Bigalke 10 menings | 1 keer gelees

Die oorgrote meerderheid Afrikaners was in elk geval nie ondersteuners van Eugene Terre'Blanche nie, skryf Ilse Bigalke.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Cool. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

J2EE Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

JAVA Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

Web Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

DAIHATSU

Gran Max 1.5 PU
2009
R 89,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2005
R 55,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.