Dana Snyman
3 menings | 563 keer gelees
Die nuwe skooljaar het pas begin en dis al weer tyd vir daardie ou-ou jaarlikse ritueel: skoolboeke oortrek. Dana Snyman vertel.
Dana Snyman
298 keer gelees
Al wat nou vir my oorbly, is nog nuwe inligting, en hoop, en liefde – hierdie drie. En die grootste daarvan is die hoop, skryf Dana Snyman.
Dana Snyman
9 menings | 961 keer gelees
Almal in hierdie land wat eens op ’n tyd verpligte militêre diens gedoen het, sal van die Dankietannies weet, vertel Dana Snyman.
Dana Snyman
12 menings | 988 keer gelees
Marthinus van Schalkwyk het eers ander dinge gehad om te doen, maar hy het tog die groen knoppie gedruk om vir die inligtingswet te stem, skryf Dana Snyman.
Dana Snyman
2 menings | 125 keer gelees
Dana Snyman wonder of mense nog vir mekaar briewe skryf... propperse briewe, wat met ’n pen op ’n vel papier geskryf is.
Dana Snyman
3 menings | 45 keer gelees
Dana Snyman vertel van sy besoek aan die department van binnelandse sake toe hy sy nuwe ID-boek gaan haal.
Dana Snyman
38 keer gelees
Daar is ’n tyd om dood te maak en ’n tyd om gesond te maak, ’n tyd om oor te skop en ’n tyd om mis te skop, skryf Dana Snyman.
Dana Snyman
10 menings | 32 keer gelees
Wat gebeur in 'n kind se lewe dat hy mede-leerders met klippe bestook en hom soos 'n lummel gedra? Dana Snyman dink hardop oor dié fenomeen...
Dana Snyman
2 menings | 24 keer gelees
Aunt Maggie se plek was iets tussen ’n ouetehuis en ’n vlugtelingkamp vir ou en soms mishandelde boeke, skryf Dana Snyman.
Dana Snyman
6 menings | 12 keer gelees
Dana Snyman se oom Tommy was 'n kondukteur op die spoorweë – en dié se spoorweghuis was soos elke ander huis van sy soort...
Dana Snyman
27 menings | 17 keer gelees
Die ding wat Dana Snyman die meeste van die huidige Springbok-span pla, is nie hul onvermoë om drieë te druk nie, maar hul helderkleurige stewels.
Dana Snyman
1 menings | 16 keer gelees
Dis nie dat hy nie simpatie met bedelaars het nie. As dinge anders verloop het, kon dit seker hy gewees het, skryf Dana Snyman.
Dana Snyman
21 menings | 25 keer gelees
’n Hele ruk nou al soek Dana Snyman na woorde om die vreemde, onseker gevoel mee te beskryf wat hy kry as hy oor die land dink of praat.
Dana Snyman
12 keer gelees
Terwyl hy sukkel om by die regte plek uit te kom, wonder Dana Snyman of daar nog mans is wat rondry en polisse aan mense verkoop.
Dana Snyman
3 menings | 11 keer gelees
Hier sou nooit sulke goed los op die werf rondgelê het toe Sifiso se ouma nog geleef het nie, skryf Dana Snyman.
Dana Snyman
31 menings | 1848 keer gelees
Hoe sou Rooikappie se storie vandag deur ’n tiener vertel word? Dana Snyman gee sý weergawe van die verhaal.
Dana Snyman
5 menings | 24 keer gelees
'n Uitstappie om 'n nuwe skeermes te koop is genoeg om ’n mens te laat wonder wat ’n Minora-lemmetjie deesdae kos, skryf Dana Snyman.
Dana Snyman
5 menings | 26 keer gelees
’n Ware rugbykenner is dikwels ’n kort mannetjie met ’n harde stem, wat hy gebruik soos ’n skeidsregter ’n fluitjie, skryf Dana Snyman.
Dana Snyman
1 menings | 17 keer gelees
Dit was gewoonlik al laatmiddag wanneer ons vakansies by Oupa en Ouma op die plaas aangekom het, skryf Dana Snyman.
Dana Snyman
4 menings | 15 keer gelees
In Dana Snyman se erfporsie is daar 'n paar items wat hy liefs nie wil hê nie, en 'n konfrontasie met 'n paar moeilike vrae oor die verlede.
Dana Snyman
18 menings | 14 keer gelees
Is dit vanpas om voor ’n rugbywedstryd te bid? Dana Snyman glo so, maar soms twyfel hy tog 'n bietjie daaroor.