Carryn-Ann Nel

G'n Engels nodig vir dié Turkish Delight

2012-05-16 08:35

Nie almal in die wêreld praat of verstaan Engels nie. Dít het Carryn-Ann Nel sommer vinnig besef tydens 'n onlangse besoek aan Turkye.

Só moker jy 'n kishou

Carryn-Ann Nel 2012-05-07 08:19 2 menings | 852 keer gelees

Dis nie maklik om jou hart vir iemand oop te maak nie... en dis nog moeiliker as die ander party nie voel soos jy nie, skryf Carryn-Ann Nel.

Toe klap die skote...

Carryn-Ann Nel 2012-04-26 08:31 2 menings | 986 keer gelees

Carryn-Ann Nel vertel hoe 'n gewone werksdag by die hoogeregshof in 'n tragedie ontaard het ná 'n skietery.

'n Mens moet tog eet

Carryn-Ann Nel 2012-04-19 08:45 595 keer gelees

Carryn-Ann Nel kan wel pannekoek bak, maar sy was nog nooit nuuskierig oor wat haar ma in die kombuis doen nie.

Gaan krap in dáái laai

Carryn-Ann Nel 2012-04-12 08:12 2 menings | 428 keer gelees

Soms neem dit 'n lekker skoonmaaksessie om te besef hoeveel draaie die lewe al met jou geloop het, skryf Carryn-Ann Nel.

Terug by Hoërskool Brackenfell

Carryn-Ann Nel 2012-03-15 08:02 9 menings | 1180 keer gelees

Haar tienjaar-reünie is om die draai, maar Carryn-Ann Nel is nie so seker of sy dit regtig wil bywoon nie...

Die belangrikste woorde jy ooit sal sê

Carryn-Ann Nel 2012-03-02 07:58 3 menings | 349 keer gelees

Om jou liefde vir iemand te verklaar is nie iets wat 'n mens sommer ligsinnig doen nie, skryf Carryn-Ann Nel.

 

Vir haar laaste verjaardag as mejuffrou

Carryn-Ann Nel 2012-03-29 08:02 2 menings | 488 keer gelees

Dis nie maklik om 'n verrassingspartytjie te laat werk nie. Gelukkig weet Carryn-Ann Nel presies hoe.

Lekker knus in die nes

Carryn-Ann Nel 2012-03-08 08:21 4 menings | 377 keer gelees

Carryn-Ann Nel wil haar ouerhuis nie sommer gou verlaat nie. En daar is heelwat goeie redes daarvoor, verduidelik sy.

Dié Hollywood-droom te voorspelbaar

Carryn-Ann Nel 2012-02-23 07:30 3 menings | 185 keer gelees

Gelukkig is die lewe nie so voorspelbaar soos die tipiese Hollywood-fliek se draaiboek nie, skryf Carryn-Ann Nel.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 4-16°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 13-25°C Sunny. Pleasantly warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Trendline MY05
2006
R 114,995.00

AUDI

A4 2.0 MY05
2005
R 149,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 119,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.