Carryn-Ann Nel
1 menings | 650 keer gelees
Nie almal in die wêreld praat of verstaan Engels nie. Dít het Carryn-Ann Nel sommer vinnig besef tydens 'n onlangse besoek aan Turkye.
Bertus Preller
2 menings | 546 keer gelees
Die tyd het aangebreek om ons gewig in te gooi agter projekte wat fokus op die sosiale dilemmas wat ons kinders raak, skryf Bertus Preller.
Die Klubhuis
2 menings | 1635 keer gelees
Die “Fosbury-flop” was 44 jaar gelede ‘n grap, maar by vanjaar se Spele sal dit van een atleet ‘n Olimpiese kampioen maak.
Johan Swarts
58 menings | 1255 keer gelees
Hoe meer ons onsself probeer losmaak van die verlede, hoe meer stel ons 'n legitieme poging uit om daarmee te worstel, skryf Johan Swarts.
Carryn-Ann Nel
2 menings | 852 keer gelees
Dis nie maklik om jou hart vir iemand oop te maak nie... en dis nog moeiliker as die ander party nie voel soos jy nie, skryf Carryn-Ann Nel.
Liezl Temmingh
29 menings | 1131 keer gelees
'n Mens kry Liezl Temmingh nie té dikwels in die kerkbanke nie – maar 'n geleentheid om na Desmond Tutu te luister kom mos nie elke dag nie...