Mynwerkers terug by die werk

 
 
 
  • Lonmin-mynwerkers is Donderdag terug werk toe ná ’n staking wat vyf weke lank geduur het. Werkers het ’n salarisverhoging van tot 22% aanvaar. (Denis Farrell, AP)
  • Die salarisse sal tussen R9 000 en R11 000 wissel. (Denis Farrell, AP)
  • (Denis Farrell, AP)
  • Talle mense is dood tydens die vyfweek-lange staking. (Denis Farrell, AP)
  • Werkers het op 10 Augustus begin staak en ’n salaris van R12 500 geëis. (Denis Farrell, AP)
  • (Denis Farrell, AP)