‘n Gids vir die Twee Oseane Marathon

2010-03-09 02:22
Tweets Share Share line Print

Rebecca Solomon

Jy het die volgende twee weke om jou liggaam soos ‘n masjien te versterk. En indien jy nie van Kaapstad is nie, en akkomodasie benodig, moet jy ‘n tydelike huis huur.

Dit is die raad wat Rebecca Solomon gee indien jy beplan om aan die Twee Oseane marathon se 21 km op 3 April deel te neem. Kry jouself gereed deur eers reg te begin eet, partytjies uit te sny en genoeg slaap oor naweke in te kry.



Of jy nou ‘n ervare sportsman is of ‘n beginner, daar is ‘n klomp oefenprogramme aanlyn beskikbaar wat jou kan help om topfiks te word.

Maar onthou, al het jy ‘n oefenprogram, hang dit alles van jouself af.

Wanneer jy met jou oefenprogram gaan begin, gaan daar baiekeer ‘n klein stemmetjie vir jou sê: “Maar kan ek nie net tien minute langer lê nie”, of ‘dit was so ‘n lang dag by die werk, ek wil net op die rusbank neerval”.



Daar is net een oplossing, en dit is dat jy egter net moet volhou met jou program.

Niemand het nog ooit die eindstreep verby gesteek as hulle maklik ingegee het nie. Dit verg harde oefening en deursettingsvermoë.



Dis belangrik dat jy ook na jou liggaam moet luister. Indien jy reeds vir ‘n hele paar dae, elke dag ‘n paar kilometers gehardloop het, is dit tyd dat jy bietjie moet rus.

Kliek hier vir die volledige storie.

- GoTravel24
 

Lees meer oor: reis

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-16°C Passing showers. Scattered clouds. Cool. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 13-19°C A few showers. More clouds than sun. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Matrikulante of Studente

Hyde Park, Sandton 2196, South Africa
Telesure Group Services (Pty) Ltd
R5400

Rock Star Intermediate Java Developers!!! - R200k – R300k - Randburg

Randburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R200000 - R300000

C# Software Developer

Century City, Cape Town, South Africa
Hi-Tech Recruitment CC
R10000 - R25000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 TDi Sportline 5-dr Dsl
2005
R 159,950.00

NISSAN

Micra 1.4 Elegance 5-dr
2004
R 69,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl
2004
R 124,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.