iPad is die ideale reismaat

2011-12-02 10:55
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Met die Apple iPad wat in 2010 bekendgestel is het ‘n hele nuwe wêreld van moontlikhede vir reisigers oopgegaan.

Die iPad is ‘n baie nuttige reis-vennoot. Dit is ligter en meer kompak as ‘n skootrekenaar, met basies dieselfde funksies, soos e-pos en internettoegang.

Die batterylewe is ook baie beter as meeste skootrekenaars s’n, met sommige wat tot 10 ure kan hou.

Waarvoor kan ek my iPad gebruik wanneer ek reis?

Daar is ‘n verskeidenheid programme wat reis-vriendelik is.

Laai Skype af vir video-oproepe.

Laai programme af soos Foursquare en Urbanspoon vir restaurant-aanbevelings in jou omgewing.

Besprekingsprogramme soos Kayak, Agoda, Booking.com en Hipmunk help jou om vir vlugte en hotelkamers te soek.

Talle toerismerade bied ook gratis programme wat afgelaai kan word.

Dit is ook gerieflik om televisieprogramme en films af te laai, sowel as e-boeke, waarmee jy jouself op jou reis kan besig hou.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: apple  |  reis  |  ipads  |  tegnologie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2400 SWB Dsl MY02
2002
R 89,995.00

AUDI

A4 Avant 2.0 Multitronic
2006
R 209,950.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.