WineX bring 1 500 wyne Kaap toe

2011-09-08 16:43
Tweets Share Share line Print

Wyn en die Kaap gaan hand aan hand en wynliefhebbers kan uitsien na die Rand Merchant Bank WineX-wynfees wat Donderdag en Vrydag by die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (Kiks) gehou word.

Die ekspo bied ‘n platform vir wynentoesiaste om met plaaslike en internasionale wynverskaffers te gesels en meer te leer oor die jongste neigings in die wynbedryf.

Met 1 500 verskillende wyne wat deur meer as 250 wynprodusente uitgestal word, het jy nie veel meer as jou proeglas nodig om sonder twyfel ‘n genotvolle aand te hê nie.

Kaartjies kan by Computicket gekoop word en sluit ‘n proeglas in waarmee jy soveel wyn kan proe, wel, as wat jy wil.

Datum:
8-9 September 2011

Tyd:
17:00 – 21:00

Plek:
Kiks

E-pos:
info@cticc.co.za

Prys:
R100-R140 pp

Telefoon:
+27 (0)73 265 3094

Webwerf:
www.winex.co.za
 
Cape Town Magazine

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: kaapstad  |  wyn

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2400 SWB Dsl MY02
2002
R 89,995.00

AUDI

A4 Avant 2.0 Multitronic
2006
R 209,950.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.