Wes-Kaap se toerisme floreer

2012-01-09 13:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Wes-Kaap het ‘n toename ervaar in binnelandse toerisme met die bedryf wat sedert die begin van Desember gefloreer het.

Toeriste-aantreklikhede soos Tafelberg, die V & A Waterfront en Langebaan is steeds van die mees gewilde plekke vir toeriste om te besoek.

Calvyn Gilfellan van Cape Town Route Unlimited het in ‘n verklaring gesê dat ‘n toename van tussen 5% en 8% van toeriste hierdie jaar verwag kan word.

“Daar is definitief ‘n toename. Ons het groter getalle gesien wat deur die skoolvakansies en internasionale besoekers aangevuur is.

“Ons sal ‘n 8% jaarlikse groei vir hierdie spesifieke deel van die seisoen ervaar.” Het Gilfellan gesê.

Alan Winde, die Wes-Kaapse minister van toerisme, sê dat die hoeveelheid besoekers wat by die provinsie se groot lughawens aangekom het en besoekersgetalle by aantreklikhede oor die Wes-Kaap was in November 2011 hoër as in November 2010.

Winde het gesê die Waterfront het 1 828 600 besoekers in November gehad.

– Lees meer by iol

– Volg Nuus24 op Twitter

 

Lees meer oor: wes-kaap  |  toerisme

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2400 SWB Dsl MY02
2002
R 89,995.00

AUDI

A4 Avant 2.0 Multitronic
2006
R 209,950.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.