Wêreld se mees stiptelike lugredery bekend
2010-08-28 05:56
Kaapstad – SAS Skandinawiese Lugredery is hierdie somer, vir die tweede jaar agtereenvolgens, as Europa se mees stiptelike lugrdery aangewys, met Rynair wat meer akkuraat as British Airways was, het syfers wat deur Flightstats bekendgemaak is getoon.
Meer as 90% van SAS se vlugte het tussen 1 Mei en 31 Julie op tyd gearriveer.
Flightstats monitor die aankoms en vertrektye van vliegtuie regoor die wêreld.
- Vir die volledige storie besoek Breaking Travel News.
- Volg Nuus24 op Twitter.