Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Wêreld se hoogste toring volbespreek

2012-05-24 12:00
Tweets Share Share line Print

Die Sky Tree in Tokio is amptelik die hoogste toring in die wêreld, maar is vir die volgende twee maande volbespreek.

Ten spyte van sterk winde en reën het die langverwagte Sky Tree Dinsdag geopen.

Maar vir besoekers wat die hoogste toring wil besoek is daar slegte nuus. Kaartjies om die twee uitkyk-dekke te besoek is tot in Julie uitverkoop.

Duisende mense het na die hoofstad gestroom en sommige besoekers het glo vir tot ‘n week in ‘n tou gestaan om Dinsdag by die toring in te gaan.

Diegene wat gelukkig genoeg was om in te kom, moes ongelukkig tevrede wees met swak sigbaarheid as gevolg van die weer.

Sterk winde het daartoe gelei dat twee hysbakke weens veiligheidsredes gesluit is en sommige van die besoekers is 30 minute lank op een van die uitkyk-dekke gestrand gelaat.

Dit het drie en ‘n half jaar geneem om die Sky Tree te voltooi en die toring is ontwerp om skuddings van aardbewings te weerstaan, maar is klaarblyklik nie so bestand teen die weer nie.

Die toring is twee keer die hoogte van die Eiffeltoring en word erken as die hoogste toring in die wêreld.

– Lees meer by Wanderlust

– Volg Nuus24 op Twitter

 

Lees meer oor: tokio  |  reis  |  toerisme
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Ruimsig - 19:01 PM
    Road name: Hendrik Potgieter Road Westbound
    HEAVY DELAYS between Nic Diederichs Boulevard and Peter Road
  • Friday Weltevreden Park - 18:55 PM
    Road name: N1 Southbound
    STATIONARY LDV in the right lane before the 14th Avenue exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

.Net Developer

Cape Town
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Tester

Cape Town
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Drupal Developer

Cape Town
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.