Wenke vir sorgvrye wittebrood
2010-08-31 04:21
Kaapstad - 'n Wittebrood is veronderstel om die beste vakansie van jou lewe te wees. Hou die volgende wenke in gedagte om te verseker dat julle ‘n sorgvrye wittebrood vol spesiale herinneringe het.
As julle dit nie kan bekostig om dadelik op ‘n wittebrood te gaan nie, stel dit met ‘n maand of twee uit en gaan op ‘ n fantastiese uitgestelde wittebrood.
Moenie te spandabelrig wees nie, bespreek vooraf wat julle kan bekostig en bly daarby.
Vir meer wenke besoek GoTravel24.
Volg Nuus24 op Twitter.