Wat is in ‘n naam?

2009-11-19 11:33
Tweets Share Share line Print

Apartheid-era

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Kaapstad - Woody Allen mag dalk nie beroemd geraak het as hy steeds bekend was as Allen Stewart Konigsberg nie. En weet julle dalk wie Christopher Bridges is? Charles Lutwidge Dodgson? Wat van Tara Leigh Patrick?
 
Nee. Dit is omdat Ludacris, Lewis Caroll en Carmen Electra almal dit goedgedink het om hul name bietjie te moderniseer.

Nou hoe pas dit alles by reis in? Suid-Afrika het self onlangs deur ‘n dramatiese transformasie gegaan. En met hierdie transformasie het daar baie naamsveranderinge plaasgevind, wat ons land in die hip hop wonderland van die 21ste eeu verander het.

Probleme ontstaan egter wanneer ons in ons kinderdae ‘n gunsteling vakansiedorpie gehad het, en na twintig jaar weer soontoe wil gaan. Net om te ontdek die dorpie het verdwyn. Maar moet nie vrees nie, dit het nie van die aardbol afgerol nie, die naam het net verander!

Die nuwe Suid-Afrika

Ná 1994 het daar baie veranderinge in Suid-Afrika se provinsies plaasgevind, met betrekking tot dorp- en straatname. Volgens die SA Raad op Geografiese Name is daar drie redes vir ‘n plek om ‘n naamsverandering te ondergaan.

Eerstens is dit om weg te maak met die taalkundige verwarring van ‘n naam. Tweedens indien ‘n naam aanvallend of beledigend raak vanweë sy assosiasies, en derdens kan ‘n naam verander word indien daar bevind word dat daar weggedoen was met die oorspronklike naam gedurende apartheid.  

Die provinsies

Die Kaapprovinsie is opverdeel om die Oos-Kaap, Wes- en Noord-Kaap te vorm. Die Oranje-Vrystaat het verander na Vrystaat terwyl Natal na KwaZulu-Natal verander het. Die Transvaal is opverdeel in Gauteng, Mpumalanga, Limpopo en die Noordwes.

Die stede

Messina het Musina geword, wat die Venda-naam vir koper is, waarmee daar in die area gemyn word. Buffelspruit is na Mhlambanyatsi verander, ook bekend as die plek waar buffels drink. Skilpadfontein het na Marapyane verander, maar niemand weet wat dit beteken nie. Almansdrift het Mbhongo geword, vernoem na ‘n koning. Die dorpie Makhado het Dzanani geword, en beteken ‘n plek van onenigheid.

Die dorpie Dzanani het verander na Mphephu, terwyl Naboomspruit se nuwe naam Mookgophong  is. Louis Trichardt staan nou bekend as Makhado en Pietersburg as Polokwane. Warmbad is nou Bela Bela en Nylstroom het verander na Modimolle. Potgietersrus staan nou as Mokopane bekend en Triomf as Sophiatown.

Die byname

Om by die nuwe Suid-Afrika in te pas, moet jy ook die byname of noemname ken, wat ons stede die beste beskryf.

Kaapstad – eKapa is die Xhosa naam vir die stad. Internasionaal staan Kaapstad as die Moederstad bekend. 

Johannesburg – Jozi of eGoli, wat die Plek van Goud beteken.

Durban – eThekwini, dit beteken in die baai.

Pretoria – Tshwane. Dit is veronderstel om die nuwe en amptelike naam vir die stad te wees, maar die proses vir die naamsverandering is vertraag.

- GoTravel24

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2400 SWB Dsl MY02
2002
R 89,995.00

AUDI

A4 Avant 2.0 Multitronic
2006
R 209,950.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.