Vyfde Britse toeris sterf in Ibiza

2011-08-10 18:59
Tweets Share Share line Print

Londen – ‘n Britse toeris wat in Ibiza verdrink het, is die vyfde jong Britse vakansieganger om tydens die somervakansie op dié eiland te sterf.

Christopher Barrington, 31, is Dinsdag om 16:30 bewusteloos uit die swembad by Hotel Puchet in die partytjie-oord van San Antonio gehaal.

Paramedici het probeer om hom by te bring, maar sy lewe kon nie gered word nie.

Barrington was nie ‘n gas by die Puchet, ‘n driester-hotel met 212 kamers, nie. Hy het by die nabygeleë Hotel S'Anfora gebly en dit was steeds nie duidelik hoekom hy in die swembad was nie.

“’n Een-en-dertig-jarige Britse toeris is Dinsdagmiddag in ‘n hotelswembad dood. Dit wil voorkom of hy verdrink het. Ons wag nog op die uitslae van ‘n nadoodse ondersoek. In hierdie stadium weet ons nog nie wat veroorsaak het dat hy verdrink het nie,” het ‘n woordvoerder van die ondersoekspan gesê.

– Lees verder by die London Evening Standard

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: ibiza  |  toeriste

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2400 SWB Dsl MY02
2002
R 89,995.00

AUDI

A4 Avant 2.0 Multitronic
2006
R 209,950.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.