Vrou sterf op luukse toerskip

2011-11-23 15:34
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – ‘n Amerikaanse toeris is op ‘n toerskip dood wat Woensdag by Rio de Janeiro se hawe aangekom het nadat 79 mense aan boord siek geword het as gevolg van ‘n vreemde siekte.

Die vrou is aan boord die MS Veendam, ‘n luukse skip wat aan die Amerikaanse maatskappy Holland America Line behoort, dood.

Die skip het van Valparaisa in Chili na Rio gevaar met 1 800 mense aan boord.

Die polisie wag nog vir ‘n verslag van forensiese dokters oor die vrou se dood en hulle kon nie haar identiteit bekendmaak nie.

Nietemin het die nuusagentskap Agencia Brasil berig dat daar geen aanduiding is dat haar dood verband hou met die siekte nie.

Die dokter wat aan boord die Veendam was, het glo gesê dit blyk of die vrou aan natuurlike oorsake dood is, het plaaslike polisie wat die saak ondersoek volgens die Agencia Brasil gesê.

Ronaldo Azaro, die sekretaris van toerisme vir Rio de Janeiro, het gesê Brasilië se nasionale gesondheidsagentskap (Anvisa) is in kennis gestel dat daar ‘n gesondheidskwessie aan boord die skip was toe dit Valparaiso verlaat en later in Uruguay gestop het.

Volgens Azaro het minstens 72 passasiers en sewe bemanningslede siek geword op die reis van Chili.

Nietemin het amptenare wat Woensdag in Rio op die skip gegaan het gevind dat slegs twee mense nog simptome van die siekte getoon het, het Azaro gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AFP

Lees meer oor: toeriste  |  skepe

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2400 SWB Dsl MY02
2002
R 89,995.00

AUDI

A4 Avant 2.0 Multitronic
2006
R 209,950.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.