Vlaag gewelddadige misdaad tref Goue Kus

2011-07-21 18:22
Tweets Share Share line Print

Brisbane – Die Goue Kus in Queensland, Australië, loop onder ‘n vlaag gewelddadige misdaad deur met nóg ‘n moord wat Woensdag hier gepleeg is.

Colin Lutherborrow (36) het in die vroeë oggendure die derde persoon geword wat die afgelope twee maande in altesaam vyf skietvoorvalle dood is.

Daar was ook in dié jaar reeds talle gewapende rooftogte in dié gewilde vakansiestad.

Volgens die president van die Queensland Polisie-unie, Ian Leavers, kan die toename in misdaad toegeskryf word aan die feit dat georganiseerde misdaad en onwettige motorfietsbendes toenemend ‘n houvas op die gebied gekry het.

Hy het bygevoeg dat polisiebeamptes reeds te veel werk het om genoegsame aandag aan die probleem te gee.

“Die Goue Kus het homself nou sonder twyfel as die misdaadhoofstad van Australië gevestig en indien ons nie vinnig 100 tot 150 bykomende polisiebeamptes aanstel nie, gaan ons in groot moeilikheid beland,” het Leavers gesê.

Anna Bligh, premier van Queensland, het gesê ‘n nuwe ernstige- en gewelddadige misdaadeenheid is reeds op die been gebring en sy is vol selfvertroue dat dit die probleem sal oplos.

“Die tipe voorvalle wat ons sien, is onaanvaarbaar vir ‘n stad soos die Goue Kus,” het sy gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: australië  |  toeriste-oord

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.