Vier 'n winter-Kersfees in Tulbach

2011-06-24 11:26
Tweets Share Share line Print

Tulbagh – Kersfees kom vroeg hierdie jaar in Tulbagh se winter-Kersfees, kompleet met flikkerende liggies, ‘n Kersvader en hopelik sneeu op die berge.

Die dorpie word op 25 en 26 Junie omskep in ‘n winter-wêreld wat herinner aan Kersfees in Europa.

Kersversierings word vroeg uit hul bokse gehaal om die strate te versier en Kersvader sal lekkers uitdeel aan die grootoog kinders in Kerkstraat.

Besoekers kan die verskeidenheid fotografie-uitstallings, kunsgalerye en oulike winkeltjies besoek en selfs solank geskenke begin koop om Desember se Kerskouse mee te vul.

Daar sal ‘n verskeidenheid kosse wees, met kaas, Belgiese sjokolade en olywe wat beloof om die mond te laat water.

Vir die kinders is daar talle aktiwiteite, soos ‘n springkasteel, ponieritte, gesigverf en heelwat meer.

Natuurlik sal ‘n besoek aan die Tulbagh-vallei nie afgerond wees sonder ‘n besoek aan ‘n paar wynplase in die streek nie.

Die “Rock with Santa”-partytjie Saterdagaand moet ook nie misgeloop word nie.

Safarinow.com

– Volg Nuus24 op Twitter



 

Lees meer oor: tulbagh  |  reis  |  kersfees

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.