Video: Wilde wit-waters en brawe mense
2011-04-13 14:38
As jy van riviersport en die natuur hou, sit terug vir drie en ‘n half minute wat jou asem sal wegslaan en jou hartklop sal opstoot.
Met tonele uit Mexiko, China, Ysland, Noorweë, die VSA en Kanada word ‘n groep kajak-roeiers gevolg waar hulle van die wêreld se rofste waters aanpak.