Vergeet van gesinsvakansie-nagmerries
2010-01-29 19:51
Kaapstad – Om met 'n familie te begin, hoef nie die einde van pret vakansies en naweekwegbreke te beteken nie.
Selfs die mees uitgeputte ouer sal erken daar's iets spesiaal aan die geleentheid om weer 'n vakansie-ervaring deur 'n kind se oë te kan sien en beleef, maar ons weet dit kan moeilik wees om saam met kinders te reis.
Hier's 'n idee vir 'n wegbreek waar jy 'n bietjie tyd vir jouself kan hê sonder om die kinders eenkant te hou – 'n besoek aan die Arabella Hotel en Spa is moontlik net wat jy nodig het.
Lees meer by GoTravel24