Verban kinders van vliegtuie?

2011-03-02 12:15
Tweets Share Share line Print

Het jy al ooit op ‘n vliegtuig geklim en gevind dat daardie leë sitplek langs die huilende kind joune is?

‘n Nuwe verslag het getoon dat 83% van passasiers dit sal verkies as daar ‘n deel op ‘n vliegtuig is wat slegs vir volwassenes is.

Die lughawe-hotel en parkering webwerf HolidayExtras.com het ‘n opname van sowat 5 000 van sy kliënte gedoen om uit te vind wat passasiers regtig wil hê en “geen kinders” het bo op die lys geëindig.

Net onder een derde van die mense wat aan die opname deelgeneem het, het gesê dat hulle kinders heeltemal van vlugte wil verban.

Sowat 51% het gesê dat daar gedeeltes uitgesit moet word vir volwassenes.

Meer as 75% van diegene wat aan die opname deelgeneem het, het heel voorspelbaar gesê hulle kort meer beenspasie.

Lees meer by iafrica.


 

Lees meer oor: kinders  |  vlieg  |  reis

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.