Venesië se gondel-dilemma

2011-08-25 09:12
Tweets Share Share line Print

Venesië – Vier Spaanse toeriste het Woensdag ‘n onverwagte swem naby Venesië geneem nadat ‘n brander wat deur ‘n groot motorboot veroorsaak is hul gondel laat omslaan het, het Italië se ANSA-nuusagentskap berig.

Die vakansiegangers is vinnig gered deur die vaarder van ‘n ander gondel, maar die voorval het die debat weer aangewakker oor die probleme wat gondels op die kanale van Venesië in die gesig staar.

Die plat-bodem toeristebote is ‘n kenmerk van Venesië en word gereeld deur toeriste gebruik om die stad te besigtig.

Nietemin kom hulle sleg tweede wanneer hulle deur motorbote se sproei en branders herinner word dat hulle nie alleen op die rustige kanale is nie.

“Die probleem is die beweging van die deinings wat deur motorbote veroorsaak word,” het die hoof van ‘n gondel-vereniging, Aldo Reato, gesê.

Hy het bygevoeg dat hy al vir twee jaar oor die probleem kla.

“Daar is oplossings,” het hy volgehou.

Reato het verduidelik dat die meeste voorvalle plaasvind naby die loopplanke waar passasiers op die gondels klim.

Hulle meen dat deur die loopplank verder in die water in te laat strek sal daar minder versteurings op die water wees.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- AFP

Lees meer oor: venesië  |  toeriste

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.