Uganda beplan om nasionale parke te omhein

2012-01-12 22:08
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die regering in Uganda het besluit om sy nasionale parke te omhein in ‘n poging om verdere konflik tussen mense en wilde diere te voorkom.

Die inisiatief deur die land se wildlewe-owerheid (UWO) is daarop gemik om plaaslike gemeenskappe te beskerm teen die dreigement van diere wat uit die parke ontsnap en gewasse vernietig en mense aanval.

Dit dien ook as beskerming vir die diere teen mense in die gemeenskap, sowel as teen stropers.

“In die kort termyn, om konflik tussen diere en mense te voorkom, het ons begin om slote te grawe om die diere te keer om in die gemeenskap se tuine in te gaan en hul gewasse te vernietig,” het Ephraim Kamuntu, die land se minister  van toerisme, wildlewe en erfenis, gesê.

“In die lang termyn sal ons al die groot nasionale parke omhein, met Murchison Park wat eerste sal wees, aangesien groot skade al daar aangerig is.”

– Lees meer byWanderlust

– Volg Nuus24 op Twitter


 

Lees meer oor: uganda  |  diere  |  nasionale parke

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.