Tussen wrak en duin

2011-07-19 16:31
Tweets Share Share line Print

Marzahn Botha

Soms is dit beter om nie te weet hoe ver dit van punt A na punt B toe is nie. Nie almal van ons is fikse adrenalienvrate wat kilometers te fiets verslind soos ander Lindt-sjokolade verorber nie.

Elfie Lichtenberg (67), van St. Lucia of Enduduzweni in Zoeloeland, sê sy wou altyd weet watter afstand as “ver” strandlangs beskou kan word. Ná ’n onlangse fietsrit van St. Lucia af, by die bekende Mapelane-sandduin verby tot by die wrak van die Italiaanse skip Jolly Rubino, weet sy ver is strandlangs eintlik “vrek ver”.

Ek en Lichtenberg het onlangs moed bymekaargeskraap om strandlangs tussen twee bekende bakens by St. Lucia te ry. Joernaliste moet mos altyd dinge met hul eie oë sien, self suffer – ook om die storie te kry.

Die ideale wegtrektyd sou 06:00 wees, maar dit was nog donker. So 07:00 het die pedale reeds gedraai. Die seesand bied nog taai weerstand teen die roterende wiele, en die trap was heel gemaklik.

Volgens Lichtenberg kan ’n mens hierdie rit in die winter onderneem, wanneer die mond van die Umfolozi-rivier en die vleiland nie in die see loop nie.

“As hulle in die see vloei, sal ’n mens nie die 3 km tot by die Mapelane-sandduin en 16 km tot by die skeepswrak kan ry nie.”

– Lees die volledige artikel hier.

- Die Burger

Lees meer oor: st. lucia  |  reis  |  fietsry

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.