Tussen branders en blommetjies

2011-03-17 13:03
Tweets Share Share line Print

WegRy

Jaag almal vroeg uit die vere vir ’n lang dag op die Rooikatroete.

Die Namakwa Nasionale Park se ontvangs (die ou Skilpadreservaat), waar jy betaal en ’n goeie gefotostateerde kaart kry, lê 10km noordwes van Kamieskroon, op ’n grondpad wat uit die dorp loop.

Ry eers ’n draai op die blomkyk-sirkelroete deur Skilpad en dan vat jy die roete af met die Soebatsfonteinpas, deur die Kamiesberge.

Ná die pas ry jy deur ’n lang vallei, verby Kookfontein en uiteindelik met die pragtige Wilde-perdehoekpas af see toe.

Hou jou oë hier in die berge oop vir Ludwigse poue, witkruisarende, klipspringers, rooihartbeeste, gemsbokke, springbokke en luiperds.

Slaan jou tent op naby die Spoegriviermond aan die kus. Jy kan enige plek staan. In die blomtyd is hierdie stuk kus byna onmoontlik mooi.



Sondagoggend besluit jy om Maandag ook af te vat en skuif die kamp suidwaarts tot net voor Groenriviermond.

Lees meer

Lees meer oor: weskus  |  reis  |  kamp

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.