Tulbagh vereer sy kunsmeesters op fees

2011-08-29 08:36
Tweets Share Share line Print

Tulbagh.– Die Lentekunsfees wat die naweek hier gehou is, het die dorp se kunsmeesters van die verlede, hede en toekoms vereer.

Werke van wyle Christo Coetzee, Vasek Matousek en Jan du Toit is prominent in die dorp vertoon.

Musiek, kos en wyn het verskeie ander kunsuitstallings aangevul. Mense kon ook leer kaas en sjokolade maak.

Een van die gewildste byeenkomste was die kuns- en oudhede-veiling wat Saterdagoggend by Manley Wine Lodge deur Carl Stassen Afslaers van Ceres aangebied is.

Twee kunswerke (gemengde medium op papier) van Christo Coetzee (1924-2000) getiteld Beaty is the Beast en Head Violet het vir onderskeidelik R8 000 en R7 000 verkoop. Coetzee se ateljee waar hy in Van der Stelstraat gewerk het, is pas as museum en galery oopgemaak. Die vloer waarop hy gewerk het, met interessante verfspatsels, is pragtig bewaar, asook sy tafel en ’n aantal kwasse.

’n Olieverfwerk van Tinus de Jongh het R12000 gehaal.

’n Volledige Susie Cooper-eetstel is vir ’n weggeeprys van R600 opgeveil.

Nog ’n interessante artikel was ’n klein borsbeeld uit klip wat Coert Steynberg van pres. J.G. Strydom gemaak het, wat vir R2 000 opgeveil is.

’n Bottel 1939 KWV Port is vir R275 verkoop en ’n KWV Roodeberg Millennium (stel van vier) vir R2 000.

Ander gewilde artikels was stinkhout- en mahonie-meubels

– Volg Nuus24 op Twitter

- Die Burger

Lees meer oor: tulbagh  |  kuns

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.