Tsjernobil weer gesluit vir toeriste

2011-11-29 19:11
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – ‘n Hof in die Oekraïne het toeriste verban van die Tsjernobil-kernaanleg waar ‘n reuse-kernkrisis in 1986 plaasgevind het.

Dit kom minder as ‘n jaar nadat regeringsamptenare die omgewing veilig verklaar het en oopgestel het vir toeriste.

Amptenare het gesê die 18 myl sone om die aanleg waar die wêreld se ergste kernkrisis plaasgevind het is besig om na normaal terug te keer, met verskeie dierespesies wat weer in die omgewing begin woon het.

‘n Verslaggewer van die London Telegraph, wat die $163 dagtoer vroeër die jaar gedoen het, het dit beskryf as onaantreklik, maar interessant.

Nietemin het die toere laat in Junie sonder ‘n verduideliking geëindig.

‘n Hof in Kiev, 70 myl suid van Tsjernobil, het Vrydag formeel beslis dat besoeke deur toeriste formeel verbied word, het die Voice of Russia se radio-webwerf berig.

– Lees meer by USA Today

V– olg Nuus24 op Twitter

 

Lees meer oor: tsjernobil  |  toerisme

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.