Treintonnel gebruik sonkrag, spaar energie

2011-06-09 11:12
Tweets Share Share line Print

Europa se eerste treintonnel wat deur sonkrag aangedryf word is in België geopen.

Die stuk spoorlyn van sowat 3,5 km lank, naby Antwerpen, is met sonpanele bedek wat genoeg energie sal opwek om krag aan die land se hele treinnetwerk, insluitende hoëspoed treine, vir een dag ‘n jaar te verskaf.

Die panele is gebou op ‘n hoëspoed-roete wat van Parys tot in Amsterdam loop.

Die tonnel is gebou om te voorkom dat beskermde bome in ‘n ou woud afgekap moes word en is nou met 16 000 sonpanele bedek.

Dit sal ook krag verskaf aan Antwerpen se stasie.

Die sonpanele sal na beraming 3,300 MWh elektrisiteit ‘n jaar opwek en die verwagting is om genoeg elektrisiteit vir die ekwivalent van 950 families ‘n jaar te vervaardig.

Lees meer by Breaking Travel News

Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: europa  |  energie  |  sonkrag  |  treine

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.