Township-toerisme blom weer ná Dewani-moord

2011-01-21 11:38
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die uitleweringsverhoor van die Britse toeris Shrien Dewani, wat van die moord op sy vrou Anni in Kaapstad beskuldig word, se uitleweringsverhoor het Donderdag 20 Januarie begin.

As gevolg van Dewani se swak gesondheid is die saak tot 8 Februarie 2011 uitgestel.

Ná die tragedie verlede jaar, het Kaapstad Toerisme ‘n afname in besprekings en talle kansellasies van kulturele-toere en township-toere ondervind as gevolg van vrese oor veiligheid.

Nietemin is alle aanduidings daar dat die township-toer-industrie weer na normaal teruggekeer het.

Mariëtte Du Toit-Helmbold, hoof van Kaapstad Toerisme, meen dat sterk gemeenskap-leierskap en konsekwente en positiewe boodskappe deur die toerisme-industrie ‘n groot bydraende faktor was tot die vinnige herstel van die sektor.

“Kaapstad Toerisme het ‘n vraag oor die veiligheid van hul besoekers en die impak van Anni Dewani se moord op hul industrie-opname geplaas wat in Desember gedoen is.

“Talle toeroperateurs wat township-toere doen het kansellasies gerapporteer en talle het gesê dat daar ‘n toename was in vrae oor die veiligheid van toeriste,” het Du Toit-Helmbond gesê.

“Ons het Donderdag weer toeroperateurs gekontak wat spesialiseer in township-toere en ons is bly om te sê dat, ná die oorspronklike effek van die Dewani-tragedie, daar nog geen nuwe kansellasies van township-toere was nie.

“Dit dui op ‘n meer robuuste mark – en verseker ook ‘n meer ingeligte kulturele toerisme verbruiker – as wat ons oorspronklik verwag het.”

Volg Nuus24 op Twitter
 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.