Top-plekke in die VSA om in 2012 te besoek
2012-01-19 15:01
Kaapstad – Skrywers van die Lonely Planet-reisboeke het ‘n lys saamgestel van die top-tien plekke wat in die VSA die moeite werd is om te besoek.
1. Virgin-eilande
Nommer-een bestemming vir ‘n tropiese vakansie
2. Hudson River Valley, New York
‘n Móét vir mense wat New York besoek
3. Cincinnati, Ohio
Bekend as die mooi stad op die Ohio-rivier
4. Die Four Corners-streek in die suidweste van die VSA
Waar Colorado, Nieu-Mexiko, Arizona en Utah bymekaarkom
5. Culebra, Puerto Rico
Net duskant die vasteland sit hierdie luilekker eiland
6. California Gold Country
Hierdie dorpe bied ‘n goeie dosis ambience
7. Boulder, Colorado
‘n Universiteitsdorp vol avontuur
8. Hawaii
Vergeet van Honolulu, vlieg eerder na Kona
9. Chicago
Chicago bied van die land se beste kuns, restaurante en feeste soos die Lollapalooza-musiekfees
10. Yellowstone- nasionale park
Die wêreld se eerste nasionale park, wat volgende jaar sy 140 bestaansjaar vier
Kliek hier vir meer besonderhede oor die bestemmings
Volg Nuus24 op Twitter