Toptien fietstoere in die wêreld

2010-08-06 01:01
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die wêreld lyk heel anders van ‘n fiets af.  In plaas daarvan dat jy deur ‘n plek jaag, het jy tyd om die fyner detail raak te sien.

Jy ervaar elke draai in die pad, sien hoe die son op die water glinster en kan jou selfs verlustig aan die reuk van ‘n olyfboomplantasie.

Op die meeste fietstoere, hoef jy jou ook nie oor veel te bekommer nie.

Die organiseerders organiseer alles vir jou, van die nodige gereedskap tot kos en slaapplek.

Vir diegene wat bang is hulle kan nie byhou nie,  is daar ‘n voertuig wat gereed staan om jou van jou uitputting te verlig.

Dit beteken ook dat jy nie te bekommerd hoef te wees as jy 'n bietjie langer wil talm nie.

Die voertuig is ook natuurlik daar om jou inkopies vir jou te vervoer.

Frommers.com het ‘n lys van die wêreld se mooiste fietstoere gemaak.

Kliek hier om verder oor jou fietstoervakansie te droom.
 

Lees meer oor: fiets  |  toer

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.