Top-10 Pinotage-wyne bekend

2011-08-26 12:43
Tweets Share Share line Print

Die Absa Top-10 Pinotage-trofee. (Foto:verskaf)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Kaapstad – Die Absa Top-10 Pinotage-kompetisie het weereens vanjaar vir groot opwinding gesorg toe die reeds aangekondigde 20 finalis-wyne uitgedun is om die Top-10 wen-wyne te vorm.

Die aankondiging het Donderdag tydens ‘n dinee op die Webersburg-landgoed teen die hange van die Helderberg, net buite Stellenbosch in die Wes-Kaap, plaasgevind.

Die wenners van die 2011 Absa Top-10-kompetisie (in alfabetiese volgorde) is :


• Beyerskloof Reserve 2008
• Diemersdal Reserve 2010
• Fairview Primo 2009
• Kanonkop Pinotage 2006
• KWV The Mentor’s Pinotage 2009
• Laibach 2010
• Naledi 2009
• Rijk’s Privaatkelder 2007
• Schalk Burger & Seuns Meerkat 2009
• Windmeul Reserve 2010.



Alhoewel van die bekende ikone in die Pinotage-wêreld nie verlede jaar onder die top 10 was nie, was Beyerskloof, Kanonkop, Rijk’s Private Cellar en KWV weer vanjaar onder die wenners.

Die kompetisie het in die afgelope 15 jaar een van die gewildste wyn-kompetisies in Suid-Afrika geword en gedurende hierdie tyd het Pinotage as variëteit geweldige vordering getoon.

Die tien naaswenners uit die twintig finaliste (in alfabetiese volgorde):

• Altydgedacht 2010 Pinotage
• Cathedral Cellar 2009 Pinotage
• Kanonkop 2009 Pinotage
• La Cave 2009 Pinotage
• L’Avenir 2009 Pinotage
• Lyngrove Platinum 2009 Pinotage
• Simonsig Redhill 2008 Pinotage
• Spier 21 Gables 2009 Pinotage
• Spier Private Collection 2008 Pinotage

Spesiale verpakkings van die wenwyne van die 2011 Absa Top 10-kompetisie sal binnekort te koop wees by die Wine-of-the-Month-Club,

Tel: 021-709-6300

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: wyn  |  pinotage

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.