Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Toeristegetalle in Londen neem af

2012-08-02 13:36
Tweets Share Share line Print

Londen – Waarskuwings oor verkeerschaos en peperduur hotelkamers in Londen skrik glo toeriste af.

Verskeie ondernemings kla dat hulle nie geld maak nie omdat al die toeriste reguit na die Spele haas en die stad se ander toeriste-aantreklikhede heeltemal vermy.

Toeriste is in aanloop tot die Olimpiese Spele gewaarsku om die middestad te vermy omdat duisende atlete, afrigters, media en toeskouers na die stad sal stroom.

Die Spele word al lank geoormerk as ‘n hupstoot vir die Britse ekonomie, wat swaar getref was deur die ressesie, maar toeristegetalle het drasties afgeneem sedert die begin van die Spele.

“Londen het daagliks sowat 300 000 buitelandse en 800 000 plaaslike besoekers. Dié mense is almal gewaarsku dat hulle moet wegbly en dit is presies wat hulle gedoen het,” het Tom Jenkins, uitvoerende hoof van die Europese toeroperateursvereniging (ETOA), gesê.

Jenkins meen baie toeriste het slegs die raad van die Transport for London, wat die hoofstad se paaie en spoorweë beheer, gevolg.

“Die syfers is aansienlik minder as verlede jaar. Hoe ver die syfers nog gaan daal, sal net bepaal word deur hoe Transport for London hierop gaan reageer.”

“Tog moet mens in gedagte hou dat baie van die toeskouers nie hier is om inkopies te doen of die toeriste-aantreklikhede te kom besoek nie,” het Jenkins bygevoeg.

Steve McNamara, algemene sekretaris vir die gelisiensieërde taxibestuurdersvereniging, sê ook dat hul besigheid met sowat 20% tot 40% afgeneem het.

“Ek weet nie waar al die toeriste is of wat hulle doen nie, maar Londen is soos ‘n spookdorp.”

Die Britse regering hoop om meer as $1,54 miljard (sowat R12 miljard) tydens die Spele te maak. Dit het die land sowat R120 miljard gekos om die Spele aan te bied.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AFP

Lees meer oor: londen  |  olimpiese spele
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.