Toeriste lewend begrawe deur sneeustortings

2012-02-20 09:01
Tweets Share Share line Print

Seattle – Twee sneeustortings by twee verskillende vakansie-oorde in die Amerikaanse staat Washington het Sondag die lewe van vier toeriste geëis, het die San Francisco Chronicle berig.

Een sneeustorting het drie skiërs by die Stevens Pass-oord in die Cascade-berge lewend begrawe, en 'n ander het 'n sneeuplankryer van 'n krans in Snoqualmie afgevee.

Al vier die slagoffers was in dele van die oorde waar besoekers nie toegelaat word nie.

'n Sneeuplankryer het vroegmiddag saam met twee vriende in Alpental, een van vier dele van die Summit at Snoqualmie-oord, met sy sneeuplank gery toe hy 'n sneeustorting veroorsaak het wat hom van 'n krans afgevee het, het owerhede gesê.

Altesaam 12 skiërs is enkele minute later by die Stevens Pass-oord deur 'n sneeustorting begrawe. Drie van hulle kon nie weer bygebring word nie en is dood, het Katie Larson, 'n woordvoerder vir die King County-polisiedepartement, gesê.

– Lees hier meer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: rampe  |  sterftes  |  sneeustortings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.