Toeriste-aanval kan Kenia se toerisme skaad

2011-09-14 09:14
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die onlangse moord op ‘n Britse vakansieganger en sy vrou se ontvoering by die Kiwayu Safari Village in Kenia, naby die grens met Somalië, kan moontlik katastrofiese gevolge inhou vir dié land se toerismebedryf.

Volgens berigte het ‘n groep mense Saterdag omstreeks middernag met ‘n motorboot by die oord aangekom en die 58-jarige David, wat hulle probeer keer het, doodgeskiet.

Hulle het die 56-jarige Judith saam met hulle geneem.

Rolspelers in die toerismebedryf het reisigers gerusgestel dat Kenia steeds veilig is en dat die voorval ‘n geïsoleerde voorval was.

“Dit moet in ag geneem word dat die sekuriteitsituasie in ‘n geïsoleerde en afgeleë oord, waar daar min mense is en wat naby die grens met Somalië lê, baie anders is as die res van Kenia se ander kusoorde meer na die suide, insluitende Lamu,” het Jake Grieves-Cook van Gamewatchers Safaris gesê.

Hy het bygevoeg dat Gamewatchers Safaris die Kiwayu-gebied vir tyd en wyl nie beskikbaar is vir toeriste totdat die sekuriteit verbeter is nie.

Tourism Update

– Volg Nuus24 op Twitter

 

Lees meer oor: kenia  |  toerisme  |  ontvoerings  |  reis

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.