Toerisme moontlik Haïti se redding

2011-12-06 15:27
Tweets Share Share line Print

Caracas – Twee jaar nadat ‘n aardbewing Haïti byna verwoes het, het sy president, Michel Martelly, gesê die sleutel vir die land se ekonomiese toekoms lê daarin om die land se toerismebedryf weer aan te wakker.

“Ons wil nie meer aalmoese ontvang nie, ons wil Haïti bemark,” het Martelly oor die naweek aan AFP gesê.

Martelly, wat sê Haïti moet nie meer net verbind word met “armoede en hartseer” nie, het gesê hy beplan om die land as ‘n vakansiebestemming te bemark.

“Ons wil die ander kant van Haïti wys wat nog nooit van tevore aan die wêreld gewys is nie,” het die president gesê.

Hy het bygevoeg dat sodra moontlike beleggers bewus gemaak word van die land se potensiaal, hulle gemaklik genoeg sal voel om “na Haïti te kom en Haïti weer te herbou.”

Hy is van mening dat vakansiegangers wat na Haïti se buurland, die Dominikaanse Republiek, stroom, net die hupstootjie kan gee wat die land nodig het om uit sy nood te kom.

“Toerisme is ‘n bedryf wat baie geld kan inbring en ons het baie om vir die wêreld te wys,” het hy gesê.

“Ons het ‘n baie ryk en diverse kultuur, ons het pragtige besienswaardighede, ‘n geskiedkundige verlede. Ons het die mooiste kus,” het hy gesê.

Martelly het bygevoeg dat hierdie nuwe fokus op toerisme in sy opinie die beste manier is om te verseker Haïti breek sy afhanklikheid van buitelandse hulp en bystand.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AFP

Lees meer oor: haïti  |  toerisme

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.