Toerisme kan Thailand help na vloede

2011-10-18 13:49
Tweets Share Share line Print

Bangkok – Thailand se toerismebedryf is sover gespaar van die land se ergste vloede in meer as ‘n halwe eeu en kan uiteindelik help om die land se ekonomie te ondersteun nadat die ramp talle nywerheidsgebiede en landbou-gewasse vernietig het.

Phuket, Krabi, Pattaya en Koh Samui, Thailand se grootste trekpleisters vir toeriste, het die watermassas vrygespring wat die sentrale en noordelike provinsies, insluitende die antieke stad Ayutthaya, geraak het.

“Die meeste van die dele wat geraak is, is nie toeriste-areas nie, so alhoewel dit ons boere en baie van die nywerheidsgebiede raak, is die effek op toerisme minimaal,” het William Heinecke, uitvoerende hoof van Minor Internartional Pcl, die land se grootste hotel-operateur, Sondag gesê.

Thailand se toerismebedryf het al herstel van verskeie terugslae in onlangse jare.

In 2004 is meer as 8 000 mense dood toe die tsunami talle strandoorde, insluitende Phuket en Kao Lak, vernietig het.

In 2008 is Bangkok se internasionale lughawe vir twee weke gesluit as gevolg van betogings en in 2010 het betogings weer in die hoofstad uitgebreek wat daartoe gelei het dat die weermag moes ingryp. Gevolglik is 90 mense in die stad se mees gewilde inkopiedistrik dood.

– Lees meer by The Vancouver Sun

– Volg Nuus24 op Twitter

 

Lees meer oor: thailand  |  toerisme  |  vloede

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.