Toerisme in SA sukkel, sê kenners

2011-07-20 12:06
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Gebrek aan aanvraag, die sterk rand en stygende brandstofpryse is besig om die toerismebedryf in Suid-Afrika onder druk te plaas, toon 'n toerismebedryfindeks wat Woensdag vrygestel is.

"Sake in die reis- en toerismesektor was in die tweede kwartaal van 2011 steeds onder erge druk," het die toerisme-sakeraad van Suid-Afrika (TBCSA) gesê oor data in die TBCSA FNB-toerismebedryfindeks.

Dié indeks het in die tweede kwartaal van 2011 op 74.5 (uit 'n moontlike 100 punte) te staan gekom.

"Wanneer dit vergelyk word met die verwagte indeks van 94.1 vir die tweede kwartaal, het die bedryf aansienlik slegter gevaar as wat verwag is, en dit het ietwat slegter vertoon as die eerste kwartaal."

Die indeks gee 'n aanduiding van die huidige en verwagte toekomstige stand van verskeie ondernemings in die Suid-Afrikaanse toerismebedryf.

"Die jongste TBI-uitslae is beslis 'n bevestiging van wat ons op voetsoolvlak sien," het Mmatsatsi Marobe, uitvoerende hoof van die TBCSA, gesê.

Die toerismebedryf kry onder andere swaar as gevolg van 'n gebrek aan oorsese besoekers, te min plaaslike aanvraag in die ontspannings- en sakesektor, die sterk rand, stygende insetkoste en hoë brandstofpryse.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: brandstofpryse  |  toerisme

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.