Toeris voorgekeer vir té kort rokkie

2011-06-15 15:25
Tweets Share Share line Print

Die Nederlandse toeris Jasmijn Rijcken in haar "gevaarlike" kort rokkie. (Jasmijn Rijcken, Facebook)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

New York – ‘n Vroulike toeris wat op ‘n fiets gery het beweer sy is deur ‘n polisiebeampte in New York afgetrek omdat haar rokkie glo so kort was “dat dit ‘n ongeluk kon veroorsaak”.

Die Nederlandse toeris, Jasmijn Rijcken, het vertel hoe geskok sy was toe die voorval op ‘n warm, sonnige dag verlede maand plaasgevind het, het die Daily Mail berig.

Sy het ‘n kort rompie en stewels aangehad, maar volgens die New York-polisiebeampte het sy té veel been gewys.

“Hy het gesê dat dit die motorbestuurders se aandag aftrek en dat dit gevaarlik is,” het Rijcken gesê.

“Ek het gedink hy grap, maar hy het kwaad geword en vir my identiteitsdokument gevra.”

Sy is nie vir die voorval beboet nie.

- Daily Mail

Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: toeriste  |  reis  |  kan jy glo?

Lewer kommentaar op hierdie artikel
36 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-17°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 8-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Morning clouds. Mild. PE: 16-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

FOTON

View 2.2 Taxi Bus
2008
R 139,319.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 TDi Comfortline 5-dr Dsl
2002
R 89,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.